2018 Spaanse Grand Prix
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die 2018 Formule Een Spaanse Grand Prix is op 13 Mei 2018 op die Circuit de Barcelona-Catalunya in Montmeló, Spanje gehou. Dit was die vyfde wedren van die kampioenskapseisoen gewees.

Remove ads
Bande
Pirelli het die volgende bande aan alle spanne verskaf:
Vrye oefening
Uitslag
Toetsbestuurder in vrye oefening 1: Robert Kubica (Williams-Mercedes)
Remove ads
Kwalifisering
Na afloop van kwalifisering kry die Williams-renjaer Sergei Sirotkin 'n straf van drie wegspringplekke na aanleiding van 'n ongeluk in die vorige resies in Azerbeidjan. Hy was betrokke by 'n botsing tussen hom en die Renault van Nico Hülkenberg asook die McLaren-jaer Fernando Alonso.[1]
Wedren
Die Haas-bestuurder, Romain Grosjean, het in slegs die derde draai na die wegsprong van die baan getol, waarna die Renault-bestuurder, Nico Hülkenberg en Toro Rosso-bestuurder, Pierre Gasly, hom nie kon vermy nie. Aangesien Grosjean op die verkeerde manier dwars oor die renbaan teruggekeer het, word hy vir die ongeluk geblammeer, met al die ander bestuurders wat uitgeval het.
Renuitslag
Remove ads
Puntestand na die Grand Prix
Renjaers
Vervaardigers
Remove ads
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads