2019 Spaanse Grand Prix

From Wikipedia, the free encyclopedia

2019 Spaanse Grand Prix
Remove ads

Die 2019 Formule Een Spaanse Grand Prix is op 12 Mei 2019 op die Circuit de Barcelona-Catalunya in Montmeló, Spanje gehou. Dit was die vyfde wedren van die kampioenskapseisoen gewees.

Thumb
Kitsfeite Formula 1 Gran Premio de España Emirates 2019, Voorste wegspringplek ...
Remove ads

Bande

Pirelli het die volgende bande aan alle spanne verskaf:

Meer inligting Bande vir 'n droë baan, Reënbande ...

Vrye oefening

Uitslag

Meer inligting Vrye oefening 1, Pos ...
Remove ads

Kwalifisering

Verslag

Die Renault-renjaer Daniel Ricciardo ontvang ná die laaste wedren in Azerbeidjan 'n straf van drie wegspringplekke vir die Spaanse Grand Prix. Nadat hy en die Toro Rosso-bestuurder Daniil Kvyat reguit deur 'n draai geskiet het, het Ricciardo se motor in 'n omgekeerde rigting beland en Kvyat se motor getref, wat albei die bestuurders laat uitval het.[1] Williamsrenjaer George Russell moes weens 'n botsing in die derde vrye oefening sy motor se ratkas laat vervang. Hieroor ontvang hy 'n straf van vyf wegspringplekke.[2]

Uitslag

Meer inligting Pos, No ...
Thumb
← VOOR      Posisies na kwalifisering vir die 2019 Spaanse Grand Prix.
Thumb
← VOOR      Wegspringrooster vir die 2019 Spaanse Grand Prix.
Remove ads

Wedren

Renuitslag

Meer inligting Pos, No ...
Remove ads

Puntestand na die Grand Prix

Renjaers

Vervaardigers

Meer inligting Plek, Span ...
Remove ads

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads