2019 Verenigde State Grand Prix
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die 2019 Formule Een Verenigde State Grand Prix is op 3 November 2019 op die Circuit of the Americas in Austin, Texas beslis. Dit was die negentiende wedren van die kampioenskapseisoen gewees.
Remove ads
Bande
Pirelli het die volgende bande aan alle spanne te Austin verskaf:
Vrye oefening
Remove ads
Kwalifisering
Valtteri Bottas behaal sy vyfde voorwegspringposisie van die seisoen vir Mercedes.[1] Ferrari-bestuurder Sebastian Vettel en Red Bull-bestuurder, Max Verstappen, het die tweede en derde vinnigste tyd aangeteken, met minder as 'n tiende van 'n sekonde agter Bottas. Charles Leclerc eindig vierde, voor die Mercedes-bestuurder Lewis Hamilton en die Red Bull-bestuurder, Alexander Albon. Die McLaren-duo Carlos Sainz jr. en Lando Norris kwalifiseer in die sewende en agtste plek. Die top-tien word afgesluit deur die Renault-bestuurder Daniel Ricciardo en die Toro Rosso-bestuurder Pierre Gasly.
- Nota – Sergio Pérez moet vanuit die kuipelaan wegspring omdat hy versuim het om by die weegbrug aan te meld.[2]
Remove ads
Wedren
Renuitslag
- Nota's
- nota 2 – Charles Leclerc ontvang 'n ekstra punt vir die vinnigste rondte tydens die wedren.
- nota 3 – Pierre Gasly en Kevin Magnussen haal nie die einde nie, maar word wel geklassifiseer omdat hul meer as 90% van die renafstand voltooi het.
Remove ads
Puntestand na die Grand Prix
Renjaers
Vervaardigers
Remove ads
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads