2023 Meksikostad Grand Prix
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die 2023 Formule Een Meksikostad Grand Prix is op 29 Oktober 2023 op die Autódromo Hermanos Rodríguez in Meksikostad, Meksiko gehou. Dit was die negentiende wedren van die kampioenskapseisoen gewees en die agtste keer sedert 1992 wat dit in Meksiko plaasgevind het.
Remove ads
Bande
Pirelli het die volgende bande aan alle spanne in Meksiko verskaf:
Vrye oefening
Remove ads
Kwalifisering
Charles Leclerc behaal sy twee-en-twintigste voorwegspringplek van sy loopbaan.
*1 Yuki Tsunoda moes van heelagter wegspring nadat hy sy kwota aan enjinonderdele oorskry het.
*2 Lance Stroll moes vanuit die kuipelaan wegspring omdat daar aan sy motor gewerk is onder parc fermé-toestande.
*3 Logan Sargeant kon nie 'n tyd tydens K1 aanteken nie, maar is deur die wedrenbeamptes toegelaat om aan die wedren deel te neem. Hy het ook ’n roosterstraf van 10 plekke gekry vir verbysteek onder ’n geel vlag, maar dit het geen uitwerking gehad nie, aangesien hy in elk geval laaste weggespring het.
Wedren
Max Verstappen behaal sy een-en-vyftigste Grand Prix-oorwinning van sy loopbaan.
Renuitslag
V Lewis Hamilton ry die vinnigste rondte en verdien daarmee 'n ekstra punt.
† Logan Sargeant en Lance Stroll haal nie die eindstreep nie, maar omdat hul 90% van die renafstand afgelê het, word hul wel geklassifiseer.
Remove ads
Puntestand na die Grand Prix
Renjaers
Vervaardigers
Remove ads
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads