Crossopteryx febrifuga
Plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die sandkroonbessie (Crossopteryx febrifuga) is 'n boom wat tot die Crossopteryx familie hoort. In Suid-Afrika is die boom inheems in Limpopo en in die res van Afrika in Angola, Benin, Botswana, Burkina Faso, Burundi, die Caprivistrook in Namibië, Demokratiese Republiek die Kongo, Ethiopië, Gaboen, Gambië, Ghana, Guinee, Guinee-Bissau, Ivoorkus, Kameroen, Kenia, Malawi, Mali, Mosambiek, Nigerië, Republiek die Kongo, Rwanda, Senegal, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Sierra Leone, Soedan, Tanzanië, Togo, Tsjad, Uganda, Zambië en Zimbabwe.
Remove ads
Die plant se FSA-nommer is 683.[1] Die genus het net een spesie en is dus 'n Monotipiese takson.
Remove ads
Sinonieme
- Chomelia angolensis (Hiern) Kuntze
- Chomelia buchananii K.Schum.
- Chomelia mossambicensis (Hiern) Kuntze
- Crossopteryx africana Baill.
- Crossopteryx kotschyana Fenzl
- Rondeletia africana T.Winterb.
- Rondeletia febrifuga Afzel. ex G.Don
- Tarenna angolensis Hiern
- Tarenna mossambicensis Hiern
Sien ook
Verwysings
Bronne
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads