Fluweelboswilg
Afrikaanse boomsoort From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die fluweelboswilg (Combretum molle) is 'n klein tot middelgroot boom wat uitsprei en het 'n gryserige voorkoms. Op die SANBI-rooilys is dit as 'veilig' (LC) gelys.[1]
In Engels staan die boom bekend as Velvet-leaved bushwillow.[2]
Die boom se FSA-nommer is 537.[3]
Remove ads
Beskrywing
Die liggeel blomme is skerp gegeur en trek insekte aan. Die blare is gewoonlik met kort fluweelagtige hare bedek.
Habitat
Dit groei in oop bosveld of in grasland in beskutte rotsagtige plekke.
Verspreiding
Dit is inheems aan Suid-Afrika en kom in die Vrystaat, Gauteng, KwaZulu-Natal, Mpumalanga, Noordwes en Limpopo voor. Dit kom noord van die Vaalrivier en in KwaZulu-Natal voor.
Die boom is ook inheems in: Angola, Benin, Botswana, Burkina Faso, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Djiboeti, Eritrea, Eswatini, Ethiopië, Ghana, Guinee, Guinee-Bissau, Ivoorkus, Jemen, Kameroen, Kenia, Malawi, Mali, Mosambiek, Niger, Nigerië, Rwanda, Saoedi-Arabië, Senegal, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Sierra Leone, Somalië, Soedan, Tanzanië, Togo, Tsjad, Republiek die Kongo, Uganda, Zambië en Zimbabwe.[4]
Galery
- Vrugte en loof in die winter, Magaliesberg
Sien ook
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Combretum molle. |
Verwysings
Bronnelys
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads