Indianapolis

From Wikipedia, the free encyclopedia

Indianapolis
Remove ads

Indianapolis (uitgespreek /ˌɪndiəˈnæpɵlɨs/, Grieks vir "Indiana-stad", dikwels afgekort tot Indy) is die hoofstad van die Amerikaanse deelstaat Indiana. Volgens die 2011-sensus het Indianapolis 'n bevolking van 839 489 gehad en is dus die deelstaat se grootste stad.

Meer inligting Hoofstede van die Verenigde State ...

Indianapolis
Thumb

Kaart Vlag
Thumb
Wapen
Thumb
 Land Vlag van Verenigde State van Amerika VSA
 Deelstaat Indiana
 Koördinate 39°46′05″N 86°09′29″W
 Gestig op 1821
 Oppervlakte:  
 - Totaal 963,5 vk km
 Hoogte bo seevlak 218 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2011) 839 489
 - Bevolkingsdigtheid 861/vk km
 - Metropolitaanse gebied 1 756 241
 Tydsone UTC -5
 Burgemeester Joe Hogsett (D)
  Amptelike Webwerf indy.gov
Remove ads
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads