Pierre

From Wikipedia, the free encyclopedia

Pierre
Remove ads

Pierre (uitgespreek: Peer) is die hoofstad van die Amerikaanse deelstaat van Suid-Dakota. Ten opsigte van sy bevolking is dit die tweede kleinste administratiewe setel van 'n deelstaat in die VSA. Pierre is aan die oostelike kant van die Missouririvier geleë. Dit is in 1880 gestig.

Pierre
Thumb

Kaart Wapen
Thumb
Vlag
 Land Verenigde State
 Deelstaat Suid-Dakota
 Koördinate 44°22′N 100°20′W
 Gestig op 1719
 Geïnkorporeer op 1791
 Oppervlakte:  
 - Totaal  26.9 vk km
 Hoogte bo seevlak 98m
 Bevolking:  
 - Totaal (2005)  13 876
 - Bevolkingsdigtheid  411.5//vk km
 - Metropolitaanse gebied   
 Tydsone EST (UTC -6)
Somertyd: PDT (UTC -5)
 Burgemeester Steve Harding
 Amptelike webwerf ci.pierre.sd.us

Die stad is genoem na Pierre Chouteau, wat 'n pelshandelaar was.

Meer inligting Hoofstede van die Verenigde State ...
Remove ads
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads