Joe Gqabi-distriksmunisipaliteit

From Wikipedia, the free encyclopedia

Joe Gqabi-distriksmunisipaliteit
Remove ads

Die Joe Gqabi-distriksmunisipaliteit (voorheen bekend as Drakensberg-distriksraad en meer onlangs die Ukhahlamba-distriksmunisipaliteit) is een van die 6 distriksmunisipaliteite in die Oos-Kaap. Die setel van die munisipaliteit is in Barkly-Oos. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Xhosasprekend. Die munisipaliteit se kode is DC14.

Thumb
Kaart van die Oos-Kaap met Joe Gqabi-distrik in blou aangedui.
Suid-Afrika Joe Gqabi
Thumb
Provinsie Oos-Kaap
Tipe Distriksmunisipaliteit
Munisipale kode DC14
Plaaslike munisipaliteite Elundini, Senqu, Walter Sisulu
Hoofstad Barkly-Oos
Burgemeester NP Mposelwa (ANC)
Grootste tale Xhosa, Suid-Sotho, Afrikaans
Oppervlakte 25 663 km²
Bevolking 349 768 (2011)
Remove ads

Geografie

Plaaslike munisipaliteite

Die munisipaliteit bestaan uit die volgende plaaslike munisipaliteite:

Meer inligting Plaaslike munisipaliteit, Kode ...

Bure

Die munisipaliteit word as volg begrens:

Demografie

Die volgende statistiek is van die sensus in 2011.

Tale

Meer inligting Taal, Bevolking ...

Geslag

Meer inligting Geslag, Bevolking ...

Etniese groepering

Meer inligting Etniese groepering, Bevolking ...

Ouderdom

Meer inligting Ouderdom, Bevolking ...
Remove ads

Politiek

Verkiesingsuitslae

Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2004.

  • Bevolking 18 en ouer: 180 079 [52.76% van die totale bevolking]
  • Totale stemme: 114 530 [33.55% van die totale bevolking]
  • Stempersentasie: 63.60% van die persentasie van die stemgeregtigdes
Meer inligting Party, Stemme ...

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads