OVSE

From Wikipedia, the free encyclopedia

OVSE
Remove ads

Die Organisasie vir Veiligheid en Samewerking in Europa (OVSE; Engels: Organization for Security and Co-operation in Europe, OSCE) is 'n internasionale organisasie en Statekonferensie vir Vredeshandhawing. Die OVSE is op 1 Januarie 1995 in Helsinki, Finland, gestig en het ontstaan uit die voormalige Konferensie oor Veiligheid en Samewerking in Europa (KVSE), wat op 25 Junie 1973 gestig is. Die organisasie se hoofkantoor is in die Hofburg in Wene, Oostenryk.

Thumb
Hoofkantoor van die OVSE in die Hofburg in Wene
Thumb
Logo van die OVSE
Thumb
Lidlande van die OVSE: ██ 57 deelnemende lande ██ 11 vennoot lande
Remove ads

Lidlande

Meer inligting Land, Vennoot sedert ...
Thumb
Lidlande van die OVSE:

 Finale wet van Helsinki en Handves van Parys onderteken (links)

 Finale wet van Helsinki onderteken

 Nie onderteken nie

 Vennootlande (hierbo)

Meer inligting Land, Toetreding ...
Remove ads

Sekretaris-generaals

Tussen 25 Junie 1973 en 1 Januarie 1995 het die Konferensie oor veiligheid en samewerking in Europa bestaan.[3]

  • Helga Schmid (Duitsland) 2020–hede
  • Tuula Yrjölä (Finland) 2020 (waarnemend)
  • Thomas Greminger (Switserland) 2017–2020
  • Lamberto Zannier (Italië) 2011–2017
  • Marc Perrin de Brichambaut (Frankryk) 2005–2011
  • Ján Kubiš (Slowakye) 1999–2005
  • Giancarlo Aragona (Italië) 1996–1999
  • Wilhelm Höynck (Duitsland) 1993–1996
Remove ads

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads