Raphia hookeri

plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Raphia hookeri
Remove ads

Raphia hookeri is 'n boom wat deel is van die Arecaceae familie. Die plant is inheems aan Angola, Benin, Demokratiese Republiek die Kongo, Ekwatoriaal-Guinee, Gaboen, Gambië, Ghana, Guinee, Golf van Guinee-eilande, Ivoorkus, Kameroen, Liberië, Nigerië, Republiek die Kongo, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Sierra Leone en Togo.

Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Binomiale naam ...
Remove ads

Verbouing

Hierdie palmspesie word in Nigerië geteel vir verskeie doeleindes. Hy lewer boumateriaal en 'n plaaslike drankie. Die verbouing gaan deur die sade. 'n Probleem is dat 'n kwart van hulle aan 'n siekte ly wat die sade ná twee tot vier weke droog en skilferig maak. Die siekte word deur 'n swam Xylaria feejeensis veroorsaak.[1]

Sien ook

Bron

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads