Rooiblaarrotsvy
vyspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Rooiblaarrotsvy (Ficus ingens) 'n kleinerige boom wat ook as 'n struik voorkom. Die boom word aangetref in Gauteng, Limpopo, Noordwes, Mpumalanga, KwaZulu-Natal suidwaarts tot by Port Elizabeth. Die spesie is inheems aan Suid-Afrika en is op die SANBI-rooilys as 'veilig' gelys.[1]
Die spesie is ook inheems Algerië, Benin, Botswana, Burkina Faso, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Djiboeti, Eritrea, Eswatini, Ethiopië, Gaboen, Gambië, Ghana, Guinee, Ivoorkus, Jemen, Kameroen, Kenia, Malawi, Mali, Mosambiek, Namibië, Niger, Nigerië, Oman, Rwanda, Saoedi-Arabië, Senegal, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Somalië, Soedan, Tanzanië, Togo, Tsjad, Uganda, Zambië en Zimbabwe.[2][3]
Die vye is redelik klein en slegs 10 tot 15 mm in deursnee en groei tussen die blare naby die takpunte. Hulle verkleur na dofrooi wanneer hulle ryp word. Die boom se FSA-nommer is 55.[4]
Remove ads
Fotogalery
Groeiwyse Loof Vye
Sien ook
Verwysings
Bronne
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads