Sedibeng-distriksmunisipaliteit
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Sedibeng-distriksmunisipaliteit is een van die 2 distriksmunisipaliteite in Gauteng. Die setel van die munisipaliteit is in Vereeniging. Die meeste inwoners van die munisipale gebied is Suid-Sothosprekend. Die munisipaliteit se kode is DC42.
| |||
![]() | |||
Provinsie | Gauteng | ||
Tipe | Distriksmunisipaliteit | ||
Munisipale kode | DC42 | ||
Plaaslike munisipaliteite | Emfuleni, Lesedi, Midvaal | ||
Hoofstad | Vereeniging | ||
Burgemeester | |||
Grootste tale | Suid-Sotho, Zoeloe, Afrikaans | ||
Oppervlakte | 4 173 km² | ||
Bevolking | 916 484 (2011) |
Remove ads
Geografie
Bure
Die munisipaliteit word begrens deur:
- Johannesburg (JHB) in die noorde
- Ekurhuleni (EKU) in die noorde
- Nkangala (DC31) in die noordooste
- Gert Sibande (DC30) in die ooste
- Fezile Dabi (DC20) in die suide
- Dr. Kenneth Kaunda (DC40) in die weste
- Wesrand (DC48) in die noordweste
Plaaslike munisipaliteite
Die munisipaliteit bestaan uit die volgende plaaslike munisipaliteite:
Remove ads
Demografie
Die volgende statistiek is van die sensus in 2011.
Geslag
Etniese groepering
Ouderdom
Remove ads
Politiek
Verkiesingsuitslae
Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2004.
- Bevolking 18 en ouer: 544 988 [68.59% van die totale bevolking]
- Totale stemme: 313 504 [39.45% van die totale bevolking]
- Stempersentasie: 57.52% van die persentasie van die stemgeregtigdes
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads