Zululand-distriksmunisipaliteit

From Wikipedia, the free encyclopedia

Zululand-distriksmunisipaliteit
Remove ads

Die Zululand-distriksmunisipaliteit is een van die 10 distriksmunisipaliteite van KwaZulu-Natal. Die setel van die munisipaliteit is in Ulundi. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Zoeloesprekend. Die munisipaliteit se kode is DC26.

Suid-Afrika Zululand
Thumb
Provinsie KwaZulu-Natal
Tipe Distriksmunisipaliteit
Munisipale kode DC26
Plaaslike munisipaliteite uPhongolo, AbaQulusi, eDumbe, Ulundi, Nongoma
Hoofstad Ulundi
Burgemeester Blessed Gwala (ANC)
Grootste tale Zoeloe, Afrikaans, Engels
Oppervlakte 4 799 km²
Bevolking 803 575 (2011)
Remove ads

Geografie

Bure

Die munisipaliteit word begrens deur:

Plaaslike munisipaliteite

Die munisipaliteit bestaan uit die volgende plaaslike munisipaliteite:

Meer inligting Plaaslike munisipaliteit, Kode ...
Remove ads

Demografie

Die volgende statistiek is van die sensus in 2001.

Meer inligting Taal, Bevolking ...

Geslag

Meer inligting Geslag, Bevolking ...

Etniese groepering

Meer inligting Etniese groepering, Bevolking ...

Ouderdom

Meer inligting Ouderdom, Bevolking ...
Remove ads

Politiek

Verkiesingsuitslae

Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2004.

  • Bevolking 18 en ouer: 394 233 [49.01% van die totale bevolking]
  • Totale stemme: 218 270 [27.13% van die totale bevolking]
  • Stempersentasie: 55.37% van die persentasie van die stemgeregtigdes
Meer inligting Party, Stemme ...

Bibliografie

  • Stander, P.P.: Zoeloeland. In: Ons Land. 'n Reeks van 65 praatjies uitgesaai in die Afrikaanse diens van die Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie van 1 September tot 16 November 1967.

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads