26 November is die 330ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (331ste in skrikkeljare). Daar volg nog 35 dae in die res van die jaar.
- 1728 – Julien-Marie Crozet, Franse ontdekkingsreisiger († 1782)
- 1811 – Dick King, Britse setlaar, bekend vir sy tog van 960 km te perd († 1871)
- 1847 – Prinses Dagmar van Denemarke, Deense prinses en later keiserin Maria Fjodorowna van Rusland († 1928)
- 1864 − Herman Gorter, Nederlandse digter. († 1927).
- 1871 − Justin Godart, 'n Franse politikus († 1956).
- 1909 – Frances Dee, Amerikaanse aktrise († 2004).
- 1909 – Eugène Ionesco, Roemeens-Franse dramaturg († 1994).
- 1912 – Miriam Phoebe de Vos, Suid-Afrikaanse plantkundige en akademikus († 2005).
- 1920 − Paul Rodenko, belangrike Nederlandse digter, kritikus, essayis en vertaler († 1976)
- 1936 – Min Shaw, Suid-Afrikaanse sangeres.
- 1939 – Mark Margolis, Amerikaanse akteur († 2023).
- 1939 – Tina Turner, Amerikaanse sangeres en aktrise († 2023).
- 1953 – Sinikka Nopola, Finse skrywer van kinderstories († 2021)
- 1954 – John Matshikiza, Suid-Afrikaanse akteur († 2008).
- 1966 – Garcelle Beauvais, Haïtiaans-Amerikaanse aktrise.
- 1979 – Anel Alexander, Suid-Afrikaanse aktrise, skrywer en vervaardiger.
- 1990 – Rita Ora, Britse sangeres, aktrise en liedjieskrywer.
- 399 – Pous Siricius, 38ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* 334).
- 1516 – Giovanni Bellini, Italiaanse skilder (* 1430)
- 1855 – Adam Mickiewicz, Pools-Litause digter (* 1798)
- 1917 – Leander Starr Jameson, Suid-Afrikaanse en Rhodesiese staatsman (* 1853).
- 1926 – John Browning (71), Amerikaanse vuurwapenontwerper (* 1855).
- 1981 – Max Euwe, wêreldskaakkampioen (* 1901).
- 1991 – Karl Kielblock, Afrikaanse skrywer (* 1907).
- 2001 – Joe Modise, Suid-Afrikaanse ANC-politikus en kabinetsminster (* 1929).
- 2018 – Bernardo Bertolucci, Italiaanse rolprentregisseur en draaiboekskrywer (* 1941).
- 2018 – Stephen Hillenburg, Amerikaanse akteur en vervaardiger ("animator") (* 1961).
- Feesdag van Pous Siricius in die Rooms-Katolieke Kerk.
|
Wikimedia Commons bevat media in verband met 26 November. |