Die Amerikaanse dollar of VSA-dollar (Engels: United States dollar of US-Dollar, Chamorro: Amerikanon Pesu, Filippyns: Dolyar ng mga Amerikano, Frans: Dollar américain, Hawais: Dala —ʻAmelika, Nederlands: Amerikaanse Dollar, Portugees: Dólar Americano, Samoaans: Amerika Tala, Spaans: Dólar estadounidense, Tetoem: Dólar amerikanu; afgekort VS$) is die amptelike geldeenheid van die Verenigde State van Amerika en sy eilandgebiede, asook van Bonaire, die Britse Maagde-eilande, Ecuador, El Salvador, Liberië, die Marshalleilande, die Gefedereerde State van Mikronesië, Oos-Timor, Palau, Panama, Saba, Sint Eustatius, die Turks- en Caicos-eilande en Zimbabwe.

Die Amerikaanse dollar se valutateken.
Meer inligting Rang, Geldeenheid ...
Die mees gebruikte geldeenhede volgens waarde
Geldeenheidverspreiding van globale
buitelandse valutamarkte volgens omset.
[1][2]
RangGeldeenheidSimbool
ISO 4217
% daaglikse
aandeel
(Des. 2015)
1Vlag van Verenigde State van AmerikaAmerikaanse dollarUSD ($)87,0%
2Vlag van EuropaEuroEUR (€)33,4%
3Vlag van JapanJapannese jenJPY (¥)23,0%
4Vlag van Verenigde KoninkrykPond sterlingGBP (£)11,8%
5Vlag van SwitserlandSwitserse frankCHF (CHF)8,6%
6Vlag van KanadaKanadese dollarCAD ($)5,2%
7Vlag van AustraliëAustraliese dollarAUD ($)4,6%
8Vlag van MeksikoMeksikaanse pesoMXN ($)2,5%
9Vlag van Volksrepubliek ChinaChinese juanCNY (¥)2,2%
10Vlag van Nieu-SeelandNieu-Seelandse dollarNZD ($)2,0%
11Vlag van SwedeSweedse kroonSEK (kr)1,8%
12Vlag van RuslandRussiese roebelRUB (₽)1,6%
13Vlag van HongkongHongkong-dollarHKD ($)1,4%
14Vlag van Noorweë Noorse kroonNOK (kr)1,4%
15Vlag van SingapoerSingapoer-dollarSGD ($)1,4%
16Vlag van TurkyeTurkse liraTRY (₺)1,3%
17Vlag van Suid-Korea Suid-Koreaanse wonKRW (₩)1,2%
18Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrikaanse randZAR (R)1,1%
19Vlag van Brasilië Brasiliaanse realBRL ($)1,1%
20Vlag van Indië Indiese roepeeINR (₹)1,0%
Ander6,3%
Totaal[n 1]200%
Sluit

Die VSA neem die dollar in 1792 in gebruik. Die geldeenheid word sedert die Tweede Wêreldoorlog as anker-valuta in die internasionale handel beskou. Vir die rede word die pryse van goud en olie internasionaal in dollars uitgedruk.

Munte

Meer inligting Nominale waarde, Algemene naam ...
Nominale waarde Algemene naam Voorkant Agterkant Portret en ontwerpdatum Agterste motief Gewig Deursnee Materiaal Rand
Cent
penny Abraham Lincoln Unieskild 2,5 g 19,05 mm 97,5% Zn bedek met 2,5% Cu Glad
Vyf sent
nickel Thomas Jefferson Monticello 5,0 g 21,21 mm 75% Cu
25% Ni
Glad
Dime
10¢
dime Franklin D. Roosevelt olyftak, fakkel, eiketak 2,268 g 17,91 mm 91,67% Cu
8,33% Ni
118 riete
Kwarter dollar
25¢
quarter George Washington verskeie; vyf ontwerpe elke jaar 5,67 g 24,26 g 91,67% Cu
8,33% Ni
119 riete
Halwe dollar
50¢
half John F. Kennedy Presidensiële Seël 11,34 g 30,61 mm 91,67% Cu
8,33% Ni
150 riete
Dollarmunt
$1
dollar coin, golden dollar Profiel van Sacagawea met haar kind, Jean Baptiste Charbonneau Amerikaanse seearend in vlug (2000–2008), verskeie; nuwe ontwerpe elke jaar 8,10 g 26,50 mm 88,5% Cu
6% Zn
3,5% Mn
2% Ni
Geletterd
Sluit

Banknote

Thumb
Huidige banknote van die Amerikaanse dollar.
Thumb
Gebruik van Amerikaanse dollar en Euro wêreldwyd:

 Verenigde State van Amerika

 Ander lande wat die Amerikaanse dollar as geldeenheid gebruik

 Geldeenhede met 'n vaste wisselkoers aan die Amerikaanse dollar

 Geldeenhede met 'n smal wisselkoers aan die Amerikaanse dollar


 Europese Ekonomiese en Monetêre Unie

 Ander lande wat die Euro as geldeenheid gebruik

 Geldeenhede met 'n vaste wisselkoers aan die Euro

 Geldeenhede met 'n smal wisselkoers aan die Euro

Meer inligting Benaming, Voorkant ...
Benaming Voorkant Agterkant Portret Agterste motief Eerste reeks Jongste reeks
Een dollar Thumb Thumb George Washington Groot Seël van die Verenigde State 1963-reeks 2013-reeks
Twee dollar Thumb Thumb Thomas Jefferson Onafhanklikheidsverklaring deur John Trumbull 1976-reeks 2013-reeks
Vyf dollar Thumb Thumb Abraham Lincoln Lincoln-gedenksaal 2006-reeks 2013-reeks
Tien dollar Thumb Thumb Alexander Hamilton Amerikaanse Departement van Tesourie 2004A-reeks 2013-reeks
Twintig dollar Thumb Thumb Andrew Jackson Withuis 2004-reeks 2013-reeks
Vyftig dollar Thumb Thumb Ulysses S. Grant Capitol 2004-reeks 2013-reeks
Eenhonderd dollar Thumb Thumb Benjamin Franklin Onafhanklikheidssaal 2009-reeks 2013-reeks
Sluit

Notas

  1. Die somtotaal is 200% want elke verhandeling behels 'n geldeenheidpaar.

Verwysings

Eksterne skakels

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.