Augusta, Maine

From Wikipedia, the free encyclopedia

Augusta, Mainemap
Remove ads

Augusta is die hoofstad van die deelstaat Maine in die Verenigde State van Amerika. Dit is die derde kleinste Amerikaanse hoofstad (na Montpelier en Pierre) en die negende grootste stad in Maine. Volgens die 2010-sesus het Augusta ongeveer 19 000 inwoners.

Augusta
Thumb

Kaart Wapen
Thumb
Thumb
Vlag
 Land Verenigde State
 Deelstaat Maine
 Administratiewe distrik (county) Kennebec
 Koördinate 44°18′N 69°46′W
 Gestig op 1754
 Geïnkorporeer op 20 Februarie 1797
 Oppervlak:  
 - Totaal 150,9 vk km
 Hoogte bo seevlak 20 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2010) 19 136
 - Bevolkingsdigtheid 133,4/vk km
 Tydsone EST (UTC -5)
 - Somertyd EDT (UTC -4)
 Klimaat  
 - Tipe Kontinentale klimaat
 - Gemiddelde jaarlikse temperatuur 14,5 °C
 - Gem. temp. Januarie/Julie -7 / 21,5 °C
 - Gemiddelde jaarlikse neerslae 1075,4 mm
 Burgemeester David Rollins
 Amptelike webwerf augustamaine.gov

Augusta lê aan die Kennebec-rivier, op die plek waar die rivier bevaarbaar word. Die getye van die Atlantiese Oseaan dring tot by die stad deur.

Dit is die tuiste van University of Maine at Augusta.

Remove ads

Eksterne skakels

Meer inligting Hoofstede van die Verenigde State ...
Remove ads
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads