FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1990

From Wikipedia, the free encyclopedia

FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1990
Remove ads

Die 14de FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi (Italiaans: Coppa del Mondo FIFA – Italia ’90; Engels: FIFA World Cup) is vanaf 8 Junie tot 8 Julie 1990 in Italië aangebied. Dit was die tweede Sokker-Wêreldbekertoernooi wat in Italië aangebied is, ná die 1934-toernooi, en die agtste in Europa. Italië het daarmee die tweede land geword wat die toernooi vir ’n tweede keer gehuisves het, net ná Meksiko in 1986.

Thumb
Die Sokker-Wêreldbekertrofee waarom meegeding is
Kitsfeite Coppa del Mondo FIFA – Italia ’90, Toernooi-inligting ...

24 nasionale sokkerspanne het aan die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1990 deelgeneem. Die spanne is in ses groepe verdeel, waarvan die twee beste spanne van elke groep en die vier beste derde plek spanne na die agtste eindrondte deurgedring het. Wes-Duitsland het die trofee gewen nadat hulle die verdedigende kampioen Argentinië met 1–0 in die eindstryd geklop en sodoende hul derde wêreldbekertitel ingepalm het. Buitendien het Wes-Duitsland die eerste land geword wat vir die derde agtereenvolgende keer die eindstryd gehaal het, nadat hulle ook in die 1982- en 1986-eindstryde verskyn het. Vir die eerste keer nog het dieselfde eindstrydspanne weer die eindstryd gehaal, aangesien Argentinië en Wes-Duitsland ook in die 1986-eindstryd ontmoet het. Wes-Duitsland het ook die eerste Europese span geword wat daarin geslaag het om ’n Suid-Amerikaanse span in ’n eindstryd te klop.[2][3] Die gasheer Italië het in die derde en Engeland in die vierde plek geëindig.

Die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan het nie aan die toernooi deelgeneem nie omdat hulle nie ’n lid van FIFA was nie. Die nasionale sokkerspanne van Costa Rica, die Republiek Ierland en die Verenigde Arabiese Emirate het vir die eerste keer aan ’n Sokker-Wêreldbekertoernooi deelgeneem. Dit was die laaste toernooi tydens die Koue Oorlog en sterk mededingende lande soos die Sowjetunie en Tsjeggo-Slowakye het by die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1990 hul laaste verskynings gemaak. Die wêreldkampioen Wes-Duitsland het ook vir die laaste keer opgetree, nadat Duitsland later die jaar herenig is. Om presies te wees het die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1990 vir Duitsland tussen die val van die Berlynse Muur op 9 November 1989 en die Duitse Hereniging op 3 Oktober 1990 plaasgevind.

Remove ads

Toewysing

Italië is op 19 Mei 1984 in Zürich deur FIFA gekies as gasheer vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1990. Ander kandidaatlande was Engeland, Griekeland en die Sowjetunie, maar Engeland en Griekeland het voor die stemming hulleself onttrek.

Die stemming het as volg verloop:

Meer inligting Stemming vir gasheer van die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1990, Land ...
Remove ads

Kwalifisering

Die gasheer Italië en die verdedigende kampioen Argentinië het regstreeks vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1990 gekwalifiseer. Van die 22 oorblywende plekke is 13 vir nasionale sokkerspanne van UEFA (Europa) gereserveer, twee elk vir CONMEBOL (Suid-Amerika), CAF (Afrika), CONCACAF (Karibiese gebied, Noord- en Sentraal-Amerika) en AFC (Asië). Een plek is tydens ’n uitspeelwedstryd tussen CONMEBOL en OFC (Oseanië) beslis.

Kwalifiserende spanne

Die volgende 24 spanne het vir die finale toernooi gekwalifiseer:[5]

Thumb
Uitslag van die kwalifisering:

 Geen deelname

 Land het homself onttrek of is nie deur FIFA aanvaar nie

 Land het nie gekwalifiseer nie

 Land het gekwalifiseer

Meer inligting Span, Verskynings by eindstryde ...
Remove ads

Stadions

Wedstryde is in die volgende stede gespeel:

Meer inligting Rome, Milaan ...

Formaat

Die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1990 is oor 31 dae tussen 24 verskillende nasies oor 52 wedstryde uitgespeel. Dit het op 8 Junie 1990 op San Siro in Milaan met ’n wedstryd tussen die verdedigende kampioen Argentinië en Kameroen afgeskop. Die toernooi het geëindig by die Stadio Olimpico in Rome op 8 Julie met die eindstryd tussen Wes-Duitsland en Argentinië, waartydens Wes-Duitsland die Sokker-Wêreldbekertrofee ingepalm het. Dieselfde formaat is voorheen tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1986 ingespan.[6]

Kalender

Die volgende tabel dui die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1990 se daaglikse program aan. ’n Pers blokkie dui op wedstryde tydens die groepfase, ’n groen blokkie op wedstryde tydens die uitklopfase, ’n blou blokkie op die bronseindstryd en ’n geel blokkie op die eindstryd.

Meer inligting Groepfase Junie, Vr 8 ...

Groepfase

Die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1990 is deur 24 nasionale sokkerspanne uitgespeel. Vir die groepfase is die 24 deelnemende spanne in ses groepe van vier spanne elk verdeel; elke span het een wedstryd teen elk van die ander spanne in dieselfde groep gespeel, dus het elke span drie wedstryde in die groepfase gespeel. Twee punte is vir ’n oorwinning toegeken, een vir ’n gelykop en geen punte vir ’n nederlaag: spanne wat met dieselfde aantal punte geëindig het, is volgens aangetekende doele gerangskik.

Klassifisering binne elke groep was gegrond op die volgende puntestelsel:

  • Twee wedstrydpunte vir ’n oorwinning;
  • Een vir ’n gelykop;
  • geen vir ’n nederlaag.

Aan die einde van die groepfase is die spanne gerangskik van die eerste na die vierde posisie, gegrond op versamelde wedstrydpunte, met die twee top spanne en die vier beste derde-plek-spanne wat na die uitklopfase deurgedring het. As twee spanne gelyk op punte was, is die rangorde deur hul aantal aangetekende doele bepaal.

Uitklopfase

Van die begin van dié fase af het die toernooi ’n uitklopformaat aangeneem wat uit 16 wedstryde bestaan het: agt agtste eindstryde, vier kwarteindstryde, twee halfeindstryde, ’n derdeplekwedstryd en die eindstryd.

Die wenner en naaswenner van elk van die groepe het saam met die vier beste derde-plek-spanne na die uitklopfase deurgedring. Elke wedstryd in die uitklopstadium moes met ’n oorwinning vir een van die spanne eindig. As daar ná negentig minute van gewone spel ’n gelykopuitslag was, is daar verder gespeel om die wenner te bepaal. Aanvanklik is daar twee periodes van ekstra tyd gespeel, 15 minute in elke rigting. As daar steeds nie ’n wenner was ná 120 minute nie, is die wenner deur ’n strafskopkompetisie bepaal.

Remove ads

Wedstryde

Kitsfeite

Die wedstryde is in twee fases opgedeel, naamlik die groep- en die uitklopfase. Die loting is op 9 Desember 1989 in die Palazzetto dello Sport in Rome gehou.

Groepfase

24 spanne het aan die groepfase deelgeneem. Die boonste twee spanne in elke groep en die vier beste spanne van die ses derde plekke het na die uitklopfase deurgedring.

Groep A

Meer inligting Land, Wed ...

9 Junie 1990
21:00
Vlag van Italië Italië 1–0 Vlag van Oostenryk Oostenryk Stadio Olimpico, Rome
Toeskouers: 73 303
Skeidsregter: José Roberto Wright (Brasilië)
Schillaci Doelpunt na 78 minute 78' Verslag

10 Junie 1990
17:00
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State 1–5 Flag of Czechoslovakia Tsjeggo-Slowakye Stadio Comunale, Florence
Toeskouers: 33 266
Skeidsregter: Kurt Röthlisberger (Switserland)
Caligiuri Doelpunt na 61 minute 61' Verslag Doelpunt na 25 minute 25', Doelpunt na 78 minute 78' Skuhravý
Doelpunt na 39 minute 39' (straf) Bílek
Doelpunt na 50 minute 50' Hašek
Doelpunt na 90+3 minute 90+3' Luhový

14 Junie 1990
21:00
Vlag van Italië Italië 1–0 Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State Stadio Olimpico, Rome
Toeskouers: 73 423
Skeidsregter: Edgardo Codesal (Meksiko)
Giannini Doelpunt na 11 minute 11' Verslag

15 Junie 1990
17:00
Vlag van Oostenryk Oostenryk 0–1 Flag of Czechoslovakia Tsjeggo-Slowakye Stadio Comunale, Florence
Toeskouers: 38 962
Skeidsregter: George Smith (Skotland)
Verslag Doelpunt na 30 minute 30' (straf) Bílek

19 Junie 1990
21:00
Vlag van Italië Italië 2–0 Flag of Czechoslovakia Tsjeggo-Slowakye Stadio Olimpico, Rome
Toeskouers: 73 303
Skeidsregter: Joël Quiniou (Frankryk)
Schillaci Doelpunt na 9 minute 9'
Baggio Doelpunt na 78 minute 78'
Verslag

19 Junie 1990
21:00
Vlag van Oostenryk Oostenryk 2–1 Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State Stadio Comunale, Florence
Toeskouers: 34 857
Skeidsregter: Jamal Al Sharif (Sirië)
Ogris Doelpunt na 52 minute 52'
Rodax Doelpunt na 65 minute 65'
Verslag Doelpunt na 85 minute 85' Murray

Groep B

Meer inligting Land, Wed ...

8 Junie 1990
18:00
Vlag van Argentinië Argentinië 0–1 Vlag van Kameroen Kameroen San Siro, Milaan
Toeskouers: 73 780
Skeidsregter: Michel Vautrot (Frankryk)
Verslag Doelpunt na 67 minute 67' Omam-Biyik

9 Junie 1990
17:00
Vlag van Sowjetunie Sowjetunie 0–2 Vlag van Roemenië Roemenië Stadio San Nicola, Bari
Toeskouers: 42 907
Skeidsregter: Juan Daniel Cardellino (Uruguay)
Verslag Doelpunt na 42 minute 42', Doelpunt na 57 minute 57' (straf) Lăcătuș

13 Junie 1990
21:00
Vlag van Argentinië Argentinië 2–0 Vlag van Sowjetunie Sowjetunie Stadio San Paolo, Napels
Toeskouers: 55 759
Skeidsregter: Erik Fredriksson (Swede)
Troglio Doelpunt na 27 minute 27'
Burruchaga Doelpunt na 79 minute 79'
Verslag

14 Junie 1990
17:00
Vlag van Kameroen Kameroen 2–1 Vlag van Roemenië Roemenië Stadio San Nicola, Bari
Toeskouers: 38 687
Skeidsregter: Hernán Silva (Chili)
Milla Doelpunt na 76 minute 76', Doelpunt na 86 minute 86' Verslag Doelpunt na 88 minute 88' Balint

18 Junie 1990
21:00
Vlag van Argentinië Argentinië 1–1 Vlag van Roemenië Roemenië Stadio San Paolo, Napels
Toeskouers: 52 733
Skeidsregter: Carlos Silva Valente (Portugal)
Monzón Doelpunt na 63 minute 63' Verslag Doelpunt na 68 minute 68' Balint

18 Junie 1990
21:00
Vlag van Kameroen Kameroen 0–4 Vlag van Sowjetunie Sowjetunie Stadio San Nicola, Bari
Toeskouers: 37 307
Skeidsregter: José Roberto Wright (Brasilië)
Verslag Doelpunt na 20 minute 20' Protasof
Doelpunt na 29 minute 29' Zygmantowitsj
Doelpunt na 55 minute 55' Zawarof
Doelpunt na 63 minute 63' Dobrowolski

Groep C

Thumb
Wedstryd tussen Brasilië en Swede
Meer inligting Land, Wed ...

10 Junie 1990
21:00
Vlag van Brasilië Brasilië 2–1 Vlag van Swede Swede Stadio delle Alpi, Turyn
Toeskouers: 62 628
Skeidsregter: Tullio Lanese (Italië)
Careca Doelpunt na 40 minute 40', Doelpunt na 63 minute 63' Verslag Doelpunt na 79 minute 79' Brolin

11 Junie 1990
17:00
Vlag van Costa Rica Costa Rica 1–0 Vlag van Skotland Skotland Stadio Luigi Ferraris, Genua
Toeskouers: 30 867
Skeidsregter: Juan Carlos Loustau (Argentinië)
Cayasso Doelpunt na 49 minute 49' Verslag

16 Junie 1990
17:00
Vlag van Brasilië Brasilië 1–0 Vlag van Costa Rica Costa Rica Stadio delle Alpi, Turyn
Toeskouers: 58 007
Skeidsregter: Neji Jouini (Tunisië)
Müller Doelpunt na 33 minute 33' Verslag

16 Junie 1990
21:00
Vlag van Swede Swede 1–2 Vlag van Skotland Skotland Stadio Luigi Ferraris, Genua
Toeskouers: 31 823
Skeidsregter: Carlos Maciel (Paraguay)
Strömberg Doelpunt na 68 minute 68' Verslag Doelpunt na 10 minute 10' McCall
Doelpunt na 80 minute 80' (straf) Johnston

20 Junie 1990
21:00
Vlag van Brasilië Brasilië 1–0 Vlag van Skotland Skotland Stadio delle Alpi, Turyn
Toeskouers: 62 502
Skeidsregter: Helmut Kohl (Oostenryk)
Müller Doelpunt na 82 minute 82' Verslag

20 Junie 1990
21:00
Vlag van Swede Swede 1–2 Vlag van Costa Rica Costa Rica Stadio Luigi Ferraris, Genua
Toeskouers: 30 223
Skeidsregter: Zoran Petrović (Joego-Slawië)
Ekström Doelpunt na 32 minute 32' Verslag Doelpunt na 75 minute 75' Flores
Doelpunt na 88 minute 88' Medford

Groep D

Thumb
Wedstryd tussen Wes-Duitsland en Joego-Slawië
Meer inligting Land, Wed ...

9 Junie 1990
17:00
Vlag van Verenigde Arabiese Emirate Verenigde Arabiese Emirate 0–2 Vlag van Colombia Colombia Stadio Renato Dall’Ara, Bologna
Toeskouers: 30 791
Skeidsregter: George Courtney (Engeland)
Verslag Doelpunt na 50 minute 50' Redín
Doelpunt na 85 minute 85' Valderrama

10 Junie 1990
21:00
Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland 4–1 Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië San Siro, Milaan
Toeskouers: 74 765
Skeidsregter: Peter Mikkelsen (Denemarke)
Matthäus Doelpunt na 28 minute 28', Doelpunt na 64 minute 64'
Klinsmann Doelpunt na 39 minute 39'
Völler Doelpunt na 70 minute 70'
Verslag Doelpunt na 55 minute 55' Jozić

14 Junie 1990
17:00
Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië 1–0 Vlag van Colombia Colombia Stadio Renato Dall’Ara, Bologna
Toeskouers: 32 257
Skeidsregter: Luigi Agnolin (Italië)
Jozić Doelpunt na 75 minute 75' Verslag

15 Junie 1990
21:00
Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland 5–1 Vlag van Verenigde Arabiese Emirate Verenigde Arabiese Emirate San Siro, Milaan
Toeskouers: 71 169
Skeidsregter: Alexey Spirin (Sowjetunie)
Völler Doelpunt na 35 minute 35', Doelpunt na 75 minute 75'
Klinsmann Doelpunt na 37 minute 37'
Matthäus Doelpunt na 47 minute 47'
Bein Doelpunt na 58 minute 58'
Verslag Doelpunt na 46 minute 46' Ismaïl

19 Junie 1990
17:00
Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland 1–1 Vlag van Colombia Colombia San Siro, Milaan
Toeskouers: 72 510
Skeidsregter: Alan Snoddy (Noord-Ierland)
Littbarski Doelpunt na 89 minute 89' Verslag Doelpunt na 90+3 minute 90+3' Rincón

19 Junie 1990
17:00
Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië 4–1 Vlag van Verenigde Arabiese Emirate Verenigde Arabiese Emirate Stadio Renato Dall’Ara, Bologna
Toeskouers: 27 833
Skeidsregter: Shizuo Takada (Japan)
Sušić Doelpunt na 4 minute 4'
Pančev Doelpunt na 8 minute 8', Doelpunt na 46 minute 46'
Prosinečki Doelpunt na 90 minute 90'
Verslag Doelpunt na 22 minute 22' Thani

Groep E

Meer inligting Land, Wed ...

12 Junie 1990
17:00
Vlag van België België 2–0 Vlag van Suid-Korea Suid-Korea Stadio Marc’Antonio Bentegodi, Verona
Toeskouers: 32 790
Skeidsregter: Vincent Mauro (VSA)
Degryse Doelpunt na 53 minute 53'
De Wolf Doelpunt na 64 minute 64'
Verslag

13 Junie 1990
17:00
Vlag van Uruguay Uruguay 0–0 Vlag van Spanje Spanje Stadio Friuli, Udine
Toeskouers: 35 713
Skeidsregter: Helmut Kohl (Oostenryk)
Verslag

17 Junie 1990
21:00
Vlag van België België 3–1 Vlag van Uruguay Uruguay Stadio Marc’Antonio Bentegodi, Verona
Toeskouers: 33 759
Skeidsregter: Siegfried Kirschen (DDR)
Clijsters Doelpunt na 16 minute 16'
Scifo Doelpunt na 22 minute 22'
Ceulemans Doelpunt na 47 minute 47'
Verslag Doelpunt na 73 minute 73' Bengoechea

17 Junie 1990
21:00
Vlag van Suid-Korea Suid-Korea 1–3 Vlag van Spanje Spanje Stadio Friuli, Udine
Toeskouers: 32 733
Skeidsregter: Elías Jácome (Ecuador)
Hwangbo Kwan Doelpunt na 42 minute 42' (vryskop) Verslag Doelpunt na 22 minute 22', Doelpunt na 61 minute 61' (vs), Doelpunt na 81 minute 81' Míchel

21 Junie 1990
17:00
Vlag van België België 1–2 Vlag van Spanje Spanje Stadio Marc’Antonio Bentegodi, Verona
Toeskouers: 35 950
Skeidsregter: Juan Carlos Loustau (Argentinië)
Vervoort Doelpunt na 28 minute 28' Verslag Doelpunt na 20 minute 20' (straf) Míchel
Doelpunt na 38 minute 38' Górriz

21 Junie 1990
17:00
Vlag van Suid-Korea Suid-Korea 0–1 Vlag van Uruguay Uruguay Stadio Friuli, Udine
Toeskouers: 29 039
Skeidsregter: Tullio Lanese (Italië)
Verslag Doelpunt na 90 minute 90' Fonseca

Groep F

Meer inligting Land, Wed ...

11 Junie 1990
21:00
Vlag van Engeland Engeland 1–1 Flag of Ireland Ierland Stadio Sant’Elia, Cagliari
Toeskouers: 35 238
Skeidsregter: Aron Schmidhuber (Wes-Duitsland)
Lineker Doelpunt na 8 minute 8' Verslag Doelpunt na 73 minute 73' Sheedy

12 Junie 1990
21:00
Vlag van Nederland Nederland 1–1 Vlag van Egipte Egipte Stadio La Favorita, Palermo
Toeskouers: 33 421
Skeidsregter: Emilio Soriano Aladrén (Spanje)
Kieft Doelpunt na 58 minute 58' Verslag Doelpunt na 83 minute 83' (straf) Abdelghani

16 Junie 1990
21:00
Vlag van Engeland Engeland 0–0 Vlag van Nederland Nederland Stadio Sant’Elia, Cagliari
Toeskouers: 35 267
Skeidsregter: Zoran Petrović (Joego-Slawië)
Verslag

17 Junie 1990
17:00
Flag of Ireland Ierland 0–0 Vlag van Egipte Egipte Stadio La Favorita, Palermo
Toeskouers: 33 288
Skeidsregter: Marcel van Langenhove (België)
Verslag

21 Junie 1990
21:00
Vlag van Engeland Engeland 1–0 Vlag van Egipte Egipte Stadio Sant’Elia, Cagliari
Toeskouers: 34 959
Skeidsregter: Kurt Röthlisberger (Switserland)
Wright Doelpunt na 58 minute 58' Verslag

21 Junie 1990
21:00
Flag of Ireland Ierland 1–1 Vlag van Nederland Nederland Stadio La Favorita, Palermo
Toeskouers: 33 288
Skeidsregter: Michel Vautrot (Frankryk)
Quinn Doelpunt na 71 minute 71' Verslag Doelpunt na 10 minute 10' Gullit

Ranglys van die derde plek spanne

Meer inligting Land, Groep ...

Uitklopfase

Agtste eindrondte Kwarteindrondte Halfeindrondte Eindstryd
                           
24 Junie – Milaan            
 Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland  2
1 Julie – Milaan
 Vlag van Nederland Nederland  1  
 Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland  1
23 Junie – Bari
   Flag of Czechoslovakia Tsjeggo-Slowakye  0  
 Flag of Czechoslovakia Tsjeggo-Slowakye  4
4 Julie – Turyn
 Vlag van Costa Rica Costa Rica  1  
 Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland  1
(4)
26 Junie – Bologna
   Vlag van Engeland Engeland  1
(3)
 
 Vlag van Engeland Engeland  1
1 Julie – Napels
 Vlag van België België  0  
 Vlag van Engeland Engeland  3
23 Junie – Napels
   Vlag van Kameroen Kameroen  2  
 Vlag van Kameroen Kameroen  2
8 Julie – Rome
 Vlag van Colombia Colombia  1  
 Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland  1
25 Junie – Rome
   Vlag van Argentinië Argentinië  0
 Vlag van Italië Italië  2
30 Junie – Rome
 Vlag van Uruguay Uruguay  0  
 Vlag van Italië Italië  1
25 Junie – Genua
   Flag of Ireland Ierland  0  
 Flag of Ireland Ierland  0
(5)
3 Julie – Napels
 Vlag van Roemenië Roemenië  0
(4)
 
 Vlag van Italië Italië  1
(3)
26 Junie – Verona
   Vlag van Argentinië Argentinië  1
(4)
  derde plek
 Vlag van Spanje Spanje  1
30 Junie – Florence 7 Julie – Bari
 Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië  2  
 Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië  0
(2)
 Vlag van Italië Italië  2
24 Junie – Turyn
   Vlag van Argentinië Argentinië  0
(3)
   Vlag van Engeland Engeland  1
 Vlag van Brasilië Brasilië  0
 Vlag van Argentinië Argentinië  1  

Agtste eindrondte


23 Junie 1990
17:00
Vlag van Kameroen Kameroen 2–1 (e.t.) Vlag van Colombia Colombia Stadio San Paolo, Napels
Toeskouers: 50 026
Skeidsregter: Tullio Lanese (Italië)
Milla Doelpunt na 106 minute 106', Doelpunt na 109 minute 109' Verslag Doelpunt na 115 minute 115' Redín

23 Junie 1990
21:00
Flag of Czechoslovakia Tsjeggo-Slowakye 4–1 Vlag van Costa Rica Costa Rica Stadio San Nicola, Bari
Toeskouers: 47 673
Skeidsregter: Siegfried Kirschen (DDR)
Skuhravý Doelpunt na 12 minute 12', Doelpunt na 63 minute 63', Doelpunt na 82 minute 82'
Kubík Doelpunt na 75 minute 75'
Verslag Doelpunt na 54 minute 54' González

24 Junie 1990
17:00
Vlag van Brasilië Brasilië 0–1 Vlag van Argentinië Argentinië Stadio delle Alpi, Turyn
Toeskouers: 61 381
Skeidsregter: Joël Quiniou (Frankryk)
Verslag Doelpunt na 80 minute 80' Caniggia

24 Junie 1990
21:00
Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland 2–1 Vlag van Nederland Nederland San Siro, Milaan
Toeskouers: 74 559
Skeidsregter: Juan Carlos Loustau (Argentinië)
Klinsmann Doelpunt na 51 minute 51'
Brehme Doelpunt na 82 minute 82'
Verslag Doelpunt na 89 minute 89' (straf) R. Koeman

25 Junie 1990
17:00
Flag of Ireland Ierland 0–0 (e.t.) Vlag van Roemenië Roemenië Stadio Luigi Ferraris, Genua
Toeskouers: 31 818
Skeidsregter: José Roberto Wright (Brasilië)
Strafskoppe
Sheedy Scored
Houghton Scored
Townsend Scored
Cascarino Scored
O’Leary Scored
Verslag
Strafskoppe
5–4
Strafskoppe
Scored Hagi
Scored Lupu
Scored Rotariu
Scored Lupescu
Missed Timofte

25 Junie 1990
21:00
Vlag van Italië Italië 2–0 Vlag van Uruguay Uruguay Stadio Olimpico, Rome
Toeskouers: 73 303
Skeidsregter: George Courtney (Engeland)
Schillaci Doelpunt na 65 minute 65'
Serena Doelpunt na 83 minute 83'
Verslag

26 Junie 1990
17:00
Vlag van Spanje Spanje 1–2 (e.t.) Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië Stadio Marc’Antonio Bentegodi, Verona
Toeskouers: 35 500
Skeidsregter: Aron Schmidhuber (Wes-Duitsland)
Julio Salinas Doelpunt na 83 minute 83' Verslag Doelpunt na 78 minute 78', Doelpunt na 92 minute 92' Stojković

26 Junie 1990
21:00
Vlag van Engeland Engeland 1–0 (e.t.) Vlag van België België Stadio Renato Dall’Ara, Bologna
Toeskouers: 34 520
Skeidsregter: Peter Mikkelsen (Denemarke)
Platt Doelpunt na 119 minute 119' Verslag

Kwarteindrondte


30 Junie 1990
17:00
Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië 0–0 (e.t.) Vlag van Argentinië Argentinië Stadio Artemio Franchi, Florence
Toeskouers: 38 971
Skeidsregter: Kurt Röthlisberger (Switserland)
Strafskoppe
Stojković Missed
Prosinečki Scored
Savićević Scored
Brnović Missed
Hadžibegić Missed
Verslag
Strafskoppe
2–3
Strafskoppe
Scored Serrizuela
Scored Burruchaga
Missed Maradona
Missed Troglio
Scored Dezotti

30 Junie 1990
21:00
Vlag van Italië Italië 1–0 Flag of Ireland Ierland Stadio Olimpico, Rome
Toeskouers: 73 303
Skeidsregter: Carlos Silva Valente (Portugal)
Schillaci Doelpunt na 38 minute 38' Verslag

1 Julie 1990
17:00
Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland 1–0 Flag of Czechoslovakia Tsjeggo-Slowakye San Siro, Milaan
Toeskouers: 73 347
Skeidsregter: Helmut Kohl (Oostenryk)
Matthäus Doelpunt na 25 minute 25' (straf) Verslag

1 Julie 1990
21:00
Vlag van Engeland Engeland 3–2 (e.t.) Vlag van Kameroen Kameroen Stadio San Paolo, Napels
Toeskouers: 55 205
Skeidsregter: Edgardo Codesal (Meksiko)
Platt Doelpunt na 25 minute 25'
Lineker Doelpunt na 83 minute 83' (straf), Doelpunt na 105 minute 105' (straf)
Verslag Doelpunt na 61 minute 61' (straf) Kundé
Doelpunt na 65 minute 65' Ekéké

Halfeindrondte


3 Julie 1990
20:00
Vlag van Italië Italië 1–1 (e.t.) Vlag van Argentinië Argentinië Stadio San Paolo, Napels
Toeskouers: 59 978
Skeidsregter: Michel Vautrot (Frankryk)
Schillaci Doelpunt na 17 minute 17'
Strafskoppe
Baresi Scored
Baggio Scored
De Agostini Scored
Donadoni Missed
Serena Missed
Verslag
Strafskoppe
3–4
Doelpunt na 67 minute 67' Caniggia
Strafskoppe
Scored Serrizuela
Scored Burruchaga
Scored Olarticoechea
Scored Maradona

4 Julie 1990
20:00
Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland 1–1 (e.t.) Vlag van Engeland Engeland Stadio delle Alpi, Turyn
Toeskouers: 62 628
Skeidsregter: José Roberto Wright (Brasilië)
Brehme Doelpunt na 60 minute 60'
Strafskoppe
Brehme Scored
Matthäus Scored
Riedle Scored
Thon Scored
Verslag
Strafskoppe
4–3
Doelpunt na 80 minute 80' Lineker
Strafskoppe
Scored Lineker
Scored Beardsley
Scored Platt
Missed Pearce
Missed Waddle

Klein finale (om die derde plek)


7 Julie 1990
20:00
Vlag van Italië Italië 2–1 Vlag van Engeland Engeland Stadio San Nicola, Bari
Toeskouers: 51 426
Skeidsregter: Joël Quiniou (Frankryk)
Baggio Doelpunt na 71 minute 71'
Schillaci Doelpunt na 86 minute 86' (straf)
Verslag Doelpunt na 81 minute 81' Platt

Eindstryd


8 Julie 1990
20:00
Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland 1–0 Vlag van Argentinië Argentinië Stadio Olimpico, Rome
Toeskouers: 73 603
Skeidsregter: Edgardo Codesal (Meksiko)
Brehme Doelpunt na 85 minute 85' (straf) Verslag


Meer inligting Sokkerwêreldkampioen 1990 ...
Remove ads

FIFA se ranglys

Ná die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1990 het FIFA ’n verslag gepubliseer waarin al die deelnemende spanne geranglys is volgens vordering in die toernooi, algehele resultate en kwaliteit van die meedinger.[7][8] Die ranglys vir die 1990-toernooi is soos gevolg:

Thumb
Deelnemende spanne volgens ranglys:

 Kampioen

 Tweede plek

 Derde plek

 Vierde plek

 Kwarteindrondte

 Agtste eindrondte

 Groepfase

 Geen deelname

     Gasheerland Italië
Meer inligting Rang, Span ...
Remove ads

Meeste doele aangeteken

Meeste doele aangeteken:[1]

Meer inligting Rang, Speler ...
Remove ads

Sien ook

Verwysings

Verdere leesstof

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads