FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1994

From Wikipedia, the free encyclopedia

FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1994
Remove ads

Die 15de FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi (Engels: World Cup ’94) is vanaf 17 Junie tot 17 Julie 1994 in die Verenigde State aangebied. Dit was die eerste Sokker-Wêreldbekertoernooi wat in die Verenigde State aangebied is en die derde in Noord-Amerika. Dié toernooi was die finansieel suksesvolste in die Sokker-Wêreldbekertoernooi-geskiedenis; dit het die gemiddelde bywoningsrekord met amper 69 000 toeskouers per wedstryd gebreek, ’n rekord wat nog steeds geldig is.[2]

Thumb
Die Sokker-Wêreldbekertrofee waarom meegeding is
Kitsfeite World Cup ’94, Toernooi-inligting ...

24 nasionale sokkerspanne het aan die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1994 deelgeneem. Die spanne is in ses groepe verdeel, waarvan die twee beste spanne van elke groep en die vier beste derde plek spanne na die agtste eindrondte deurgedring het. Brasilië het die trofee gewen nadat Roberto Baggio van Italië die laaste strafskop in die eindstryd van Pasadena naby Los Angeles, Kalifornië, misgeskop en sodoende hul vierde wêreldbekertitel ingepalm het, die eerste nasie wat daarin geslaag het. Dit was die eerste eindstryd van ’n Sokker-Wêreldbekertoernooi wat deur strafskoppe beslis is. Met die verowering van die wêreldbekertitel het Brasilië regstreeks vir die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 1997 in Saoedi-Arabië gekwalifiseer. Swede het in die derde en Bulgarye in die vierde plek geëindig. Die verdedigende kampioen Duitsland is in die kwarteindrondte uitgeskakel, terwyl die gasheer die Verenigde State die agtste eindrondte gehaal het.

Die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan het nie vir die toernooi gekwalifiseer nie en het dus nie daaraan deelgeneem nie. Die nasionale sokkerspanne van Griekeland, Nigerië en Saoedi-Arabië het vir die eerste keer aan ’n Sokker-Wêreldbekertoernooi deelgeneem. As gevolg van die Ontbinding van die Sowjetunie in 1991 het Rusland ook vir die eerste keer aan die toernooi deelgeneem. Dit was die laaste toernooi met die aantal van 24 nasionale sokkerspanne; vir die volgende FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1998 in Frankryk is die aantal na 32 verhoog.

Remove ads

Toewysing

Die Verenigde State is op 4 Julie 1988 in Zürich deur FIFA gekies as gasheer vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1994. Ander kandidaatlande was Brasilië en Marokko.

Die stemming het as volg verloop:

Meer inligting Stemming vir gasheer van die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1994, Land ...
Remove ads

Kwalifisering

Die gasheer die Verenigde State en die verdedigende kampioen Duitsland het regstreeks vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1994 gekwalifiseer. Van die 22 oorblywende plekke is twaalf vir nasionale sokkerspanne van UEFA (Europa) gereserveer, drie vir CAF (Afrika), drie vir CONMEBOL (Suid-Amerika), twee vir AFC (Asië) en een vir CONCACAF (Karibiese gebied, Noord- en Sentraal-Amerika). Net een plek is tydens twee uitspeelwedstryde tussen CONCACAF en OFC (Oseanië) en aansluitend tussen die seëvierende span en CONMEBOL beslis.

Kwalifiserende spanne

Die volgende 24 spanne het vir die finale toernooi gekwalifiseer:[4]

Thumb
Uitslag van die kwalifisering:

 Geen deelname

 Land het homself onttrek of is nie deur FIFA aanvaar nie

 Land het nie gekwalifiseer nie

 Land het gekwalifiseer

Meer inligting Span, Verskynings by eindstryde ...
Remove ads

Stadions

Wedstryde is in die volgende stede gespeel:

Meer inligting Orlando, Florida, Chicago, Illinois ...

Formaat

Die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1994 is oor 31 dae tussen 24 verskillende nasies oor 52 wedstryde uitgespeel. Dit het op 17 Junie 1994 op die Soldier Field in Chicago met ’n wedstryd tussen die verdedigende kampioen Duitsland en Bolivië afgeskop. Die toernooi het geëindig by die Rose Bowl in Pasadena op 17 Julie met die eindstryd tussen Brasilië en Italië, waartydens Brasilië die Sokker-Wêreldbekertrofee ingepalm het. Dieselfde formaat is voorheen tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooie in 1986 en 1990 ingespan.[5]

Kalender

Die volgende tabel dui die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1994 se daaglikse program aan. ’n Pers blokkie dui op wedstryde tydens die groepfase, ’n groen blokkie op wedstryde tydens die uitklopfase, ’n blou blokkie op die bronseindstryd en ’n geel blokkie op die eindstryd.

Meer inligting Groepfase Junie/Julie, Vr 17 ...

Groepfase

Die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1994 is deur 24 nasionale sokkerspanne uitgespeel. Vir die groepfase is die 24 deelnemende spanne in ses groepe van vier spanne elk verdeel; elke span het een wedstryd teen elk van die ander spanne in dieselfde groep gespeel, dus het elke span drie wedstryde in die groepfase gespeel. Drie punte is vir ’n oorwinning toegeken, een vir ’n gelykop en geen punte vir ’n nederlaag: spanne wat met dieselfde aantal punte geëindig het, is volgens aangetekende doele gerangskik.

Klassifisering binne elke groep was gegrond op die volgende puntestelsel:

  • Drie wedstrydpunte vir ’n oorwinning;
  • Een vir ’n gelykop;
  • geen vir ’n nederlaag.

Aan die einde van die groepfase is die spanne gerangskik van die eerste na die vierde posisie, gegrond op versamelde wedstrydpunte, met die twee top spanne en die vier beste derde-plek-spanne wat na die uitklopfase deurgedring het. As twee spanne gelyk op punte was, is die rangorde deur hul aantal aangetekende doele bepaal.

Uitklopfase

Van die begin van dié fase af het die toernooi ’n uitklopformaat aangeneem wat uit 16 wedstryde bestaan het: agt agtste eindstryde, vier kwarteindstryde, twee halfeindstryde, ’n derdeplekwedstryd en die eindstryd.

Die wenner en naaswenner van elk van die groepe het saam met die vier beste derde-plek-spanne na die uitklopfase deurgedring. Elke wedstryd in die uitklopstadium moes met ’n oorwinning vir een van die spanne eindig. As daar ná negentig minute van gewone spel ’n gelykopuitslag was, is daar verder gespeel om die wenner te bepaal. Aanvanklik is daar twee periodes van ekstra tyd gespeel, 15 minute in elke rigting. As daar steeds nie ’n wenner was ná 120 minute nie, is die wenner deur ’n strafskopkompetisie bepaal.

Remove ads

Wedstryde

Kitsfeite

Die wedstryde is in twee fases opgedeel, naamlik die groep- en die uitklopfase. Die loting is op 19 Desember 1993 in die Konferensiesentrum in Las Vegas gehou.

Groepfase

24 spanne het aan die groepfase deelgeneem. Die boonste twee spanne in elke groep en die vier beste spanne van die ses derde plekke het na die uitklopfase deurgedring.

Groep A

Meer inligting Land, Wed ...

18 Junie 1994
11:30
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State 1–1 Vlag van Switserland Switserland Silverdome, Pontiac
Toeskouers: 73 425
Skeidsregter: Francisco Oscar Lamolina (Argentinië)
Wynalda Doelpunt na 45 minute 45' Verslag Doelpunt na 39 minute 39' Bregy

18 Junie 1994
16:30
Vlag van Colombia Colombia 1–3 Vlag van Roemenië Roemenië Rose Bowl, Pasadena
Toeskouers: 91 856
Skeidsregter: Jamal Al Sharif (Sirië)
Valencia Doelpunt na 43 minute 43' Verslag Doelpunt na 15 minute 15', Doelpunt na 89 minute 89' Răducioiu
Doelpunt na 34 minute 34' Hagi

22 Junie 1994
16:00
Vlag van Roemenië Roemenië 1–4 Vlag van Switserland Switserland Silverdome, Pontiac
Toeskouers: 61 428
Skeidsregter: Neji Jouini (Tunisië)
Hagi Doelpunt na 35 minute 35' Verslag Doelpunt na 16 minute 16' Sutter
Doelpunt na 52 minute 52' Chapuisat
Doelpunt na 65 minute 65', Doelpunt na 72 minute 72' Knup

22 Junie 1994
16:30
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State 2–1 Vlag van Colombia Colombia Rose Bowl, Pasadena
Toeskouers: 93 869
Skeidsregter: Fabio Baldas (Italië)
Escobar Doelpunt na 35 minute 35' (e.d.)
Stewart Doelpunt na 52 minute 52'
Verslag Doelpunt na 90 minute 90' Valencia

26 Junie 1994
13:00
Vlag van Switserland Switserland 0–2 Vlag van Colombia Colombia Stanford-stadion, Palo Alto
Toeskouers: 83 401
Skeidsregter: Peter Mikkelsen (Denemarke)
Verslag Doelpunt na 44 minute 44' Gaviria
Doelpunt na 90 minute 90' Lozano

26 Junie 1994
13:00
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State 0–1 Vlag van Roemenië Roemenië Rose Bowl, Pasadena
Toeskouers: 93 869
Skeidsregter: Mario van der Ende (Nederland)
Verslag Doelpunt na 18 minute 18' Petrescu

Groep B

Meer inligting Land, Wed ...

19 Junie 1994
16:30
Vlag van Kameroen Kameroen 2–2 Vlag van Swede Swede Rose Bowl, Pasadena
Toeskouers: 93 194
Skeidsregter: Alberto Tejada Noriega (Peru)
Embé Doelpunt na 31 minute 31'
Omam-Biyik Doelpunt na 47 minute 47'
Verslag Doelpunt na 8 minute 8' Ljung
Doelpunt na 75 minute 75' Dahlin

20 Junie 1994
13:00
Vlag van Brasilië Brasilië 2–0 Vlag van Rusland Rusland Stanford-stadion, Palo Alto
Toeskouers: 81 061
Skeidsregter: Lim Kee Chong (Mauritius)
Romário Doelpunt na 26 minute 26'
Raí Doelpunt na 52 minute 52' (straf)
Verslag

24 Junie 1994
13:00
Vlag van Brasilië Brasilië 3–0 Vlag van Kameroen Kameroen Stanford-stadion, Palo Alto
Toeskouers: 83 401
Skeidsregter: Arturo Brizio Carter (Meksiko)
Romário Doelpunt na 39 minute 39'
Márcio Santos Doelpunt na 66 minute 66'
Bebeto Doelpunt na 73 minute 73'
Verslag

24 Junie 1994
19:30
Vlag van Swede Swede 3–1 Vlag van Rusland Rusland Silverdome, Pontiac
Toeskouers: 71 528
Skeidsregter: Joël Quiniou (Frankryk)
Brolin Doelpunt na 37 minute 37' (straf)
Dahlin Doelpunt na 59 minute 59', Doelpunt na 81 minute 81'
Verslag Doelpunt na 4 minute 4' (straf) Salenko

28 Junie 1994
13:00
Vlag van Rusland Rusland 6–1 Vlag van Kameroen Kameroen Stanford-stadion, Palo Alto
Toeskouers: 74 914
Skeidsregter: Jamal Al Sharif (Sirië)
Salenko Doelpunt na 15 minute 15', Doelpunt na 41 minute 41', Doelpunt na 44 minute 44' (straf), Doelpunt na 72 minute 72', Doelpunt na 75 minute 75'
Radtsjenko Doelpunt na 81 minute 81'
Verslag Doelpunt na 46 minute 46' Milla

28 Junie 1994
16:00
Vlag van Brasilië Brasilië 1–1 Vlag van Swede Swede Silverdome, Pontiac
Toeskouers: 77 217
Skeidsregter: Sándor Puhl (Hongarye)
Romário Doelpunt na 46 minute 46' Verslag Doelpunt na 23 minute 23' K. Andersson

Groep C

Meer inligting Land, Wed ...

17 Junie 1994
14:00
Vlag van Duitsland Duitsland 1–0 Vlag van Bolivië Bolivië Soldier Field, Chicago
Toeskouers: 63 117
Skeidsregter: Arturo Brizio Carter (Meksiko)
Klinsmann Doelpunt na 61 minute 61' Verslag

17 Junie 1994
18:30
Vlag van Spanje Spanje 2–2 Vlag van Suid-Korea Suid-Korea Cotton Bowl, Dallas
Toeskouers: 56 247
Skeidsregter: Peter Mikkelsen (Denemarke)
Salinas Doelpunt na 51 minute 51'
Goikoetxea Doelpunt na 55 minute 55'
Verslag Doelpunt na 85 minute 85' Hong Myung-bo
Doelpunt na 90 minute 90' Seo Jung-won

21 Junie 1994
15:00
Vlag van Duitsland Duitsland 1–1 Vlag van Spanje Spanje Soldier Field, Chicago
Toeskouers: 63 113
Skeidsregter: Filippi Cavani (Uruguay)
Klinsmann Doelpunt na 48 minute 48' Verslag Doelpunt na 14 minute 14' Goikoetxea

23 Junie 1994
19:30
Vlag van Suid-Korea Suid-Korea 0–0 Vlag van Bolivië Bolivië Foxboro-stadion, Foxborough
Toeskouers: 54 453
Skeidsregter: Leslie Mottram (Skotland)
Verslag

27 Junie 1994
15:00
Vlag van Bolivië Bolivië 1–3 Vlag van Spanje Spanje Soldier Field, Chicago
Toeskouers: 63 089
Skeidsregter: Rodrigo Badilla (Costa Rica)
E. Sánchez Doelpunt na 67 minute 67' Verslag Doelpunt na 19 minute 19' (straf) Guardiola
Doelpunt na 66 minute 66', Doelpunt na 70 minute 70' Caminero

27 Junie 1994
15:00
Vlag van Duitsland Duitsland 3–2 Vlag van Suid-Korea Suid-Korea Cotton Bowl, Dallas
Toeskouers: 63 998
Skeidsregter: Joël Quiniou (Frankryk)
Klinsmann Doelpunt na 12 minute 12', Doelpunt na 37 minute 37'
Riedle Doelpunt na 20 minute 20'
Verslag Doelpunt na 52 minute 52' Hwang Sun-hong
Doelpunt na 63 minute 63' Hong Myung-bo

Groep D

Meer inligting Land, Wed ...

21 Junie 1994
12:30
Vlag van Argentinië Argentinië 4–0 Vlag van Griekeland Griekeland Foxboro-stadion, Foxborough
Toeskouers: 54 456
Skeidsregter: Arturo Angeles (VSA)
Batistuta Doelpunt na 2 minute 2', Doelpunt na 44 minute 44', Doelpunt na 90 minute 90' (straf)
Maradona Doelpunt na 60 minute 60'
Verslag

21 Junie 1994
18:30
Vlag van Nigerië Nigerië 3–0 Vlag van Bulgarye Bulgarye Cotton Bowl, Dallas
Toeskouers: 44 132
Skeidsregter: Rodrigo Badilla (Costa Rica)
Yekini Doelpunt na 21 minute 21'
Amokachi Doelpunt na 43 minute 43'
Amuneke Doelpunt na 55 minute 55'
Verslag

25 Junie 1994
16:00
Vlag van Argentinië Argentinië 2–1 Vlag van Nigerië Nigerië Foxboro-stadion, Foxborough
Toeskouers: 54 453
Skeidsregter: Bo Karlsson (Swede)
Caniggia Doelpunt na 21 minute 21', Doelpunt na 28 minute 28' Verslag Doelpunt na 8 minute 8' Siasia

26 Junie 1994
11:30
Vlag van Bulgarye Bulgarye 4–0 Vlag van Griekeland Griekeland Soldier Field, Chicago
Toeskouers: 63 160
Skeidsregter: Ali Bujsaim (Verenigde Arabiese Emirate)
Stoitsjkof Doelpunt na 5 minute 5' (straf), Doelpunt na 55 minute 55' (straf)
Letchkof Doelpunt na 65 minute 65'
Borimirof Doelpunt na 90 minute 90'
Verslag

30 Junie 1994
18:30
Vlag van Argentinië Argentinië 0–2 Vlag van Bulgarye Bulgarye Cotton Bowl, Dallas
Toeskouers: 63 998
Skeidsregter: Neji Jouini (Tunisië)
Verslag Doelpunt na 61 minute 61' Stoitsjkof
Doelpunt na 90 minute 90' Sirakof

30 Junie 1994
19:30
Vlag van Griekeland Griekeland 0–2 Vlag van Nigerië Nigerië Foxboro-stadion, Foxborough
Toeskouers: 53 001
Skeidsregter: Leslie Mottram (Skotland)
Verslag Doelpunt na 45 minute 45' George
Doelpunt na 90 minute 90' Amokachi

Groep E

Thumb
Die Giants-stadion net voor die wedstryd tussen Italië en Noorweë
Meer inligting Land, Wed ...

18 Junie 1994
16:00
Vlag van Italië Italië 0–1 Flag of Ireland Ierland Giants-stadion, East Rutherford
Toeskouers: 75 338
Skeidsregter: Mario van der Ende (Nederland)
Verslag Doelpunt na 11 minute 11' Houghton

19 Junie 1994
16:00
Vlag van Noorweë Noorweë 1–0 Vlag van Meksiko Meksiko RFK-stadion, Washington, D.C.
Toeskouers: 52 395
Skeidsregter: Sándor Puhl (Hongarye)
Rekdal Doelpunt na 84 minute 84' Verslag

23 Junie 1994
16:00
Vlag van Italië Italië 1–0 Vlag van Noorweë Noorweë Giants-stadion, East Rutherford
Toeskouers: 74 624
Skeidsregter: Hellmut Krug (Duitsland)
D. Baggio Doelpunt na 69 minute 69' Verslag

24 Junie 1994
12:30
Vlag van Meksiko Meksiko 2–1 Flag of Ireland Ierland Citrus Bowl, Orlando
Toeskouers: 60 790
Skeidsregter: Kurt Röthlisberger (Switserland)
García Doelpunt na 42 minute 42', Doelpunt na 65 minute 65' Verslag Doelpunt na 84 minute 84' Aldridge

28 Junie 1994
12:30
Vlag van Italië Italië 1–1 Vlag van Meksiko Meksiko RFK-stadion, Washington, D.C.
Toeskouers: 52 535
Skeidsregter: Francisco Oscar Lamolina (Argentinië)
Massaro Doelpunt na 48 minute 48' Verslag Doelpunt na 57 minute 57' Bernal

28 Junie 1994
12:30
Flag of Ireland Ierland 0–0 Vlag van Noorweë Noorweë Giants-stadion, East Rutherford
Toeskouers: 72 404
Skeidsregter: José Torres Cadena (Colombia)
Verslag

Groep F

Meer inligting Land, Wed ...

19 Junie 1994
12:30
Vlag van België België 1–0 Vlag van Marokko Marokko Citrus Bowl, Orlando
Toeskouers: 61 219
Skeidsregter: José Torres Cadena (Colombia)
Degryse Doelpunt na 11 minute 11' Verslag

20 Junie 1994
19:30
Vlag van Nederland Nederland 2–1 Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië RFK-stadion, Washington, D.C.
Toeskouers: 50 535
Skeidsregter: Manuel Díaz Vega (Spanje)
Jonk Doelpunt na 50 minute 50'
Taument Doelpunt na 86 minute 86'
Verslag Doelpunt na 18 minute 18' Amin

25 Junie 1994
12:30
Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië 2–1 Vlag van Marokko Marokko Giants-stadion, East Rutherford
Toeskouers: 76 322
Skeidsregter: Philip Don (Engeland)
Al-Jaber Doelpunt na 7 minute 7' (straf)
Amin Doelpunt na 45 minute 45'
Verslag Doelpunt na 26 minute 26' Chaouch

25 Junie 1994
12:30
Vlag van België België 1–0 Vlag van Nederland Nederland Citrus Bowl, Orlando
Toeskouers: 62 387
Skeidsregter: Renato Marsiglia (Brasilië)
Albert Doelpunt na 65 minute 65' Verslag

29 Junie 1994
12:30
Vlag van België België 0–1 Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië RFK-stadion, Washington, D.C.
Toeskouers: 52 959
Skeidsregter: Hellmut Krug (Duitsland)
Verslag Doelpunt na 5 minute 5' Al-Owairan

29 Junie 1994
12:30
Vlag van Marokko Marokko 1–2 Vlag van Nederland Nederland Citrus Bowl, Orlando
Toeskouers: 60 578
Skeidsregter: Alberto Tejada Noriega (Peru)
Nader Doelpunt na 47 minute 47' Verslag Doelpunt na 43 minute 43' Bergkamp
Doelpunt na 77 minute 77' Roy

Ranglys van die derde plek spanne

Meer inligting Land, Groep ...

Uitklopfase

Thumb
Die agtste eindstryd tussen Nederland en Ierland
Thumb
Die Duitser Lothar Matthäus se strafskop teen Bulgarye in die kwarteindstryd
Agtste eindrondte Kwarteindrondte Halfeindrondte Eindstryd
                           
3 Julie – Pasadena            
 Vlag van Roemenië Roemenië  3
10 Julie – Stanford
 Vlag van Argentinië Argentinië  2  
 Vlag van Roemenië Roemenië  2
(4)
3 Julie – Dallas
   Vlag van Swede Swede  2
(5)
 
 Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië  1
13 Julie – Pasadena
 Vlag van Swede Swede  3  
 Vlag van Swede Swede  0
4 Julie – Orlando
   Vlag van Brasilië Brasilië  1  
 Vlag van Nederland Nederland  2
9 Julie – Dallas
 Flag of Ireland Ierland  0  
 Vlag van Nederland Nederland  2
4 Julie – Stanford
   Vlag van Brasilië Brasilië  3  
 Vlag van Brasilië Brasilië  1
17 Julie – Pasadena
 Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State  0  
 Vlag van Brasilië Brasilië  0
(3)
5 Julie – East Rutherford
   Vlag van Italië Italië  0
(2)
 Vlag van Meksiko Meksiko  1
(1)
10 Julie – East Rutherford
 Vlag van Bulgarye Bulgarye  1
(3)
 
 Vlag van Bulgarye Bulgarye  2
2 Julie – Chicago
   Vlag van Duitsland Duitsland  1  
 Vlag van Duitsland Duitsland  3
13 Julie – East Rutherford
 Vlag van België België  2  
 Vlag van Bulgarye Bulgarye  1
5 Julie – Foxborough
   Vlag van Italië Italië  2   derde plek
 Vlag van Nigerië Nigerië  1
9 Julie – Foxborough 16 Julie – Pasadena
 Vlag van Italië Italië  2  
 Vlag van Italië Italië  2  Vlag van Swede Swede  4
2 Julie – Washington, D.C.
   Vlag van Spanje Spanje  1    Vlag van Bulgarye Bulgarye  0
 Vlag van Spanje Spanje  3
 Vlag van Switserland Switserland  0  

Agtste eindrondte


2 Julie 1994
12:00
Vlag van Duitsland Duitsland 3–2 Vlag van België België Soldier Field, Chicago
Toeskouers: 60 246
Skeidsregter: Kurt Röthlisberger (Switserland)
Völler Doelpunt na 6 minute 6', Doelpunt na 40 minute 40'
Klinsmann Doelpunt na 11 minute 11'
Verslag Doelpunt na 8 minute 8' Grün
Doelpunt na 90 minute 90' Albert

2 Julie 1994
16:30
Vlag van Spanje Spanje 3–0 Vlag van Switserland Switserland RFK-stadion, Washington, D.C.
Toeskouers: 53 121
Skeidsregter: Mario van der Ende (Nederland)
Hierro Doelpunt na 15 minute 15'
Luis Enrique Doelpunt na 74 minute 74'
Begiristain Doelpunt na 86 minute 86'
Verslag

3 Julie 1994
12:00
Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië 1–3 Vlag van Swede Swede Cotton Bowl, Dallas
Toeskouers: 60 277
Skeidsregter: Renato Marsiglia (Brasilië)
Al-Ghesheyan Doelpunt na 85 minute 85' Verslag Doelpunt na 6 minute 6' Dahlin
Doelpunt na 51 minute 51', Doelpunt na 88 minute 88' K. Andersson

3 Julie 1994
13:30
Vlag van Roemenië Roemenië 3–2 Vlag van Argentinië Argentinië Rose Bowl, Pasadena
Toeskouers: 90 469
Skeidsregter: Pierluigi Pairetto (Italië)
Dumitrescu Doelpunt na 11 minute 11', Doelpunt na 18 minute 18'
Hagi Doelpunt na 58 minute 58'
Verslag Doelpunt na 16 minute 16' (straf) Batistuta
Doelpunt na 75 minute 75' Balbo

4 Julie 1994
12:00
Vlag van Nederland Nederland 2–0 Flag of Ireland Ierland Citrus Bowl, Orlando
Toeskouers: 61 355
Skeidsregter: Peter Mikkelsen (Denemarke)
Bergkamp Doelpunt na 11 minute 11'
Jonk Doelpunt na 41 minute 41'
Verslag

4 Julie 1994
12:30
Vlag van Brasilië Brasilië 1–0 Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State Stanford-stadion, Stanford
Toeskouers: 84 147
Skeidsregter: Joël Quiniou (Frankryk)
Bebeto Doelpunt na 72 minute 72' Verslag

5 Julie 1994
13:00
Vlag van Nigerië Nigerië 1–2 (e.t.) Vlag van Italië Italië Foxboro-stadion, Foxborough
Toeskouers: 54 367
Skeidsregter: Arturo Brizio Carter (Meksiko)
Amuneke Doelpunt na 25 minute 25' Verslag Doelpunt na 88 minute 88', Doelpunt na 102 minute 102' (straf) R. Baggio

5 Julie 1994
16:30
Vlag van Meksiko Meksiko 1–1 (e.t.) Vlag van Bulgarye Bulgarye Giants-stadion, East Rutherford
Toeskouers: 71 030
Skeidsregter: Jamal Al Sharif (Sirië)
García Aspe Doelpunt na 18 minute 18' (straf)
Strafskoppe
García Aspe Missed
Bernal Missed
Rodríguez Missed
Suárez Scored
Verslag
Strafskoppe
1–3
Doelpunt na 6 minute 6' Stoitsjkof
Strafskoppe
Missed Balakof
Scored Genchef
Scored Borimirof
Scored Letchkof

Kwarteindrondte


9 Julie 1994
12:00
Vlag van Italië Italië 2–1 Vlag van Spanje Spanje Foxboro-stadion, Foxborough
Toeskouers: 53 400
Skeidsregter: Sándor Puhl (Hongarye)
D. Baggio Doelpunt na 25 minute 25'
R. Baggio Doelpunt na 88 minute 88'
Verslag Doelpunt na 58 minute 58' Caminero

9 Julie 1994
14:30
Vlag van Nederland Nederland 2–3 Vlag van Brasilië Brasilië Cotton Bowl, Dallas
Toeskouers: 63 500
Skeidsregter: Rodrigo Badilla (Costa Rica)
Bergkamp Doelpunt na 64 minute 64'
Winter Doelpunt na 76 minute 76'
Verslag Doelpunt na 53 minute 53' Romário
Doelpunt na 63 minute 63' Bebeto
Doelpunt na 81 minute 81' Branco

10 Julie 1994
12:00
Vlag van Bulgarye Bulgarye 2–1 Vlag van Duitsland Duitsland Giants-stadion, East Rutherford
Toeskouers: 72 000
Skeidsregter: José Torres Cadena (Colombia)
Stoitsjkof Doelpunt na 75 minute 75'
Letchkof Doelpunt na 78 minute 78'
Verslag Doelpunt na 47 minute 47' (straf) Matthäus

10 Julie 1994
12:30
Vlag van Roemenië Roemenië 2–2 (e.t.) Vlag van Swede Swede Stanford-stadion, Stanford
Toeskouers: 83 500
Skeidsregter: Philip Don (Engeland)
Răducioiu Doelpunt na 88 minute 88', Doelpunt na 101 minute 101'

Strafskoppe
Răducioiu Scored
Hagi Scored
Lupescu Scored
Petrescu Missed
Dumitrescu Scored
Belodedici Missed
Verslag
Strafskoppe
4–5
Doelpunt na 78 minute 78' Brolin
Doelpunt na 115 minute 115' K. Andersson
Strafskoppe
Missed Mild
Scored K. Andersson
Scored Brolin
Scored Ingesson
Scored R. Nilsson
Scored Larsson

Halfeindrondte


13 Julie 1994
16:00
Vlag van Bulgarye Bulgarye 1–2 Vlag van Italië Italië Giants-stadion, East Rutherford
Toeskouers: 74 110
Skeidsregter: Joël Quiniou (Frankryk)
Stoitsjkof Doelpunt na 44 minute 44' (straf) Verslag Doelpunt na 21 minute 21', Doelpunt na 25 minute 25' R. Baggio

13 Julie 1994
16:30
Vlag van Swede Swede 0–1 Vlag van Brasilië Brasilië Rose Bowl, Pasadena
Toeskouers: 91 856
Skeidsregter: José Torres Cadena (Colombia)
Verslag Doelpunt na 80 minute 80' Romário

Klein finale (om die derde plek)


16 Julie 1994
12:30
Vlag van Swede Swede 4–0 Vlag van Bulgarye Bulgarye Rose Bowl, Pasadena
Toeskouers: 91 500
Skeidsregter: Ali Bujsaim (Verenigde Arabiese Emirate)
Brolin Doelpunt na 8 minute 8'
Mild Doelpunt na 30 minute 30'
Larsson Doelpunt na 37 minute 37'
K. Andersson Doelpunt na 40 minute 40'
Verslag

Eindstryd


17 Julie 1994
12:30
Vlag van Brasilië Brasilië 0–0 (e.t.) Vlag van Italië Italië Rose Bowl, Pasadena
Toeskouers: 94 194
Skeidsregter: Sándor Puhl (Hongarye)
Strafskoppe
Márcio Santos Missed
Romário Scored
Branco Scored
Dunga Scored
Verslag
Strafskoppe
3–2
Strafskoppe
Missed Baresi
Scored Albertini
Scored Evani
Missed Massaro
Missed R. Baggio


Meer inligting Sokkerwêreldkampioen 1994 ...
Remove ads

FIFA se ranglys

Ná die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1994 het FIFA ’n verslag gepubliseer waarin al die deelnemende spanne geranglys is volgens vordering in die toernooi, algehele resultate en kwaliteit van die meedinger.[6][7] Die ranglys vir die 1994-toernooi is soos gevolg:

Thumb
Deelnemende spanne volgens ranglys:

 Kampioen

 Tweede plek

 Derde plek

 Vierde plek

 Kwarteindrondte

 Agtste eindrondte

 Groepfase

 Geen deelname

     Gasheerland Verenigde State
Meer inligting Rang, Span ...
Remove ads

Meeste doele aangeteken

Meeste doele aangeteken:[1]

Meer inligting Rang, Speler ...
Remove ads

Sien ook

Verwysings

Verdere leesstof

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads