Tuinroete-distriksmunisipaliteit

From Wikipedia, the free encyclopedia

Tuinroete-distriksmunisipaliteit
Remove ads

Die Tuinroete-distriksmunisipaliteit (voorheen Eden-distriksmunisipaliteit) is een van die 5 distriksmunisipaliteite van die Wes-Kaap. Die setel van die munisipaliteit is in George. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Afrikaanssprekend. Die munisipaliteit se kode is DC4.

Suid-Afrika Tuinroete
Thumb
Provinsie Wes-Kaap
Tipe Distriksmunisipaliteit
Munisipale kode DC4
Plaaslike munisipaliteite Bitou, George, Hessequa, Kannaland, Knysna, Mosselbaai, Oudtshoorn
Hoofstad George
Burgemeester Memory Booysen (DA)(2016-)
Grootste tale Afrikaans, Xhosa, Engels
Oppervlakte 23 331 km²
Bevolking 574 265 (2011)
Thumb
Remove ads

Geografie

Buurdistrikte

Plaaslike munisipaliteite

Die munisipaliteit bestaan uit die volgende plaaslike munisipaliteite:

Meer inligting Plaaslike munisipalitteit, Kode ...
Remove ads

Wapens

Die distriksmunisipaliteit is in 2000 gestig deur die Klein Karoo- en Suid-Kaap-distriksrade saam te smelt. Alhoewel Tuinroete se raad nog nie 'n wapen aangeneem het nie, het albei sy voorgangers wapens gevoer.

Klein Karoo — Die wapen is in 1991 by die Buro vir Heraldiek geregistreer: In silwer, in die skildhoof swart hoekige tweelingbalke, daaroorheen 'n horing van oorvloed wat vrugte uitstort, alles van natuurlike kleur; die skild oortop met 'n muurkroon met drie uitkomende torings, alles silwer. Die skildhouers was twee volstruise, en die wapenspreuk "Servire populo".[1]

Suid-Kaap — Hierdie raad het aanvanklik die wapen van een van sy voorgangers, die George-afdelingsraad, gebruik.[2] Dit het in 1997 'n nuwe wapen by die Buro vir Heraldiek geregistreer :Golwend deursnede van groen, en in die skildvoet golwend gedwarsbalk van vier stukke, silwer en blou, op die groen belaai met 'n silwer vyfpuntige ster tussen twee goue bye; 'n hoekige silwer skildhoof; die skild oortop met 'n muurkroon met drie uitkomende torings, alles goud. Die skildhouers was twee Knysaloeries, en die wapenspreuk "Spectemur agendo".[1]

Remove ads

Demografie

Die volgende statistiek is van die sensus in 2001.

Meer inligting Taal, Bevolking ...

Geslag

Meer inligting Geslag, Bevolking ...

Etniese groepering

Meer inligting Etniese groepering, Bevolking ...

Ouderdom

Meer inligting Ouderdom, Bevolking ...

Politiek

Verkiesingsuitslae

Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2009.

  • Bevolking 18 en ouer: 118 135 [55.52% van die totale bevolking]
  • Totale stemme: 89 138 [41.89% van die totale bevolking]
  • Stempersentasie: 75.45% van die persentasie van die stemgeregtigdes
Meer inligting Party, Stemme ...
Remove ads

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads