Geelwortelboom

From Wikipedia, the free encyclopedia

Geelwortelboom
Remove ads

Die geelwortelboom (Steganotaenia araliacea) is 'n oopvertakte struik of klein, bladwisselende boompie met 'n yl loof. Die bas is liggroen of gelerig, wasagtig en skilfer in vlokkies af. Die blare is saamgestel. Die blaarrand is opvallend getand en die punte fyn en haargtig. Die blommetjiies is groengeel terwyl die sade afgeplat is met papieragtige vlerke.

Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Binomiale naam ...
Remove ads

Verspreiding

Die spesie is inheems in Angola, Benin, Botswana, Burkina Faso, Burundi, Djiboeti, Eritrea, Ethiopië, Ghana, Guinee, Ivoorkus, Kameroen, Kenia, Malawi, Mali, Mosambiek, Namibië, Nigerië, Republiek die Kongo, Rwanda, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Sierra Leone, Soedan, Somalië, Tanzanië, Togo, Tsjad, Uganda, Zambië en Zimbabwe.

Sien ook

Bronne

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads