Amerikaanse dollar

Geldeenheid van die Verenigde State From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Die Amerikaanse dollar of VSA-dollar (Engels: United States dollar of US-Dollar, Chamorro: Amerikanon Pesu, Filippyns: Dolyar ng mga Amerikano, Frans: Dollar américain, Hawais: Dala —ʻAmelika, Nederlands: Amerikaanse Dollar, Portugees: Dólar Americano, Samoaans: Amerika Tala, Spaans: Dólar estadounidense, Tetoem: Dólar amerikanu; afgekort VS$) is die amptelike geldeenheid van die Verenigde State van Amerika en sy eilandgebiede, asook van Bonaire, die Britse Maagde-eilande, Ecuador, El Salvador, Liberië, die Marshalleilande, die Gefedereerde State van Mikronesië, Oos-Timor, Palau, Panama, Saba, Sint Eustatius, die Turks- en Caicos-eilande en Zimbabwe.

Thumb
Die Amerikaanse dollar se valutateken.
Meer inligting Rang, Geldeenheid ...

Die VSA neem die dollar in 1792 in gebruik. Die geldeenheid word sedert die Tweede Wêreldoorlog as anker-valuta in die internasionale handel beskou. Vir die rede word die pryse van goud en olie internasionaal in dollars uitgedruk.

Remove ads

Munte

Meer inligting Nominale waarde, Algemene naam ...
Remove ads

Banknote

Thumb
Huidige banknote van die Amerikaanse dollar.
Thumb
Gebruik van Amerikaanse dollar en Euro wêreldwyd:

 Verenigde State van Amerika

 Ander lande wat die Amerikaanse dollar as geldeenheid gebruik

 Geldeenhede met 'n vaste wisselkoers aan die Amerikaanse dollar

 Geldeenhede met 'n smal wisselkoers aan die Amerikaanse dollar


 Europese Ekonomiese en Monetêre Unie

 Ander lande wat die Euro as geldeenheid gebruik

 Geldeenhede met 'n vaste wisselkoers aan die Euro

 Geldeenhede met 'n smal wisselkoers aan die Euro

Meer inligting Benaming, Voorkant ...
Remove ads

Notas

  1. Die somtotaal is 200% want elke verhandeling behels 'n geldeenheidpaar.

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads