Eurovision-sangfees 2013
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Eurovision-sangfees 2013 was die 58ste uitgawe van dié internasionale sangfees. Danksy die oorwinning van Loreen met Euphoria in 2012 is dit in Swede georganiseer. Daar was 39 lande wat meegedoen het. Dit was 3 minder as die vorige jaar, omdat Bosnië-Herzegowina, Portugal, Turkye en Slowakye hulle onttrek het. Die Eurovision-sangfees het ongeveer 170 miljoen mense gelok. Die sangfees is in alle 39 deelnemende lande uitgesaai, maar ook in die lande wat hulle onttrek het naamlik Bosnië-Herzegowina, Portugal, Turkye en in Australië, 'n land wat nie toegelaat is om deel te neem nie. Die sangfees het in die Malmö Arena in Malmö plaasgevind. Op 18 Mei 2013 het Emmilie de Forest met haar liedjie only teardrops vir Denemarke gewen. Hierdeur het die Eurovision-sangfees 2014 slegs 15 minute van Malmö plaagevind.
Taalgebruik moet nagegaan word: Die teks moet vir spelling, sinsbou en woordkeuse nagegaan word. Indien dit nie binne twee weke versorg word nie, mag dit vir verwydering kwalifiseer. |
Remove ads
Wysigings
Terugkerend
Armenië - Armenië keer na een jaar afwesigheid terug. Die land het hom in 2012 onttrek omdat Azerbeidjan die Eurovision-sangfees 2012 organiseer het. Die twee lande is politieke vyande.
Onttrekkings
Bosnië en Herzegowina - Bosnië-Herzegowina onttrek vanweë finansiële probleme.
Portugal - Portugal is hard getref deur die ekonomiese krisis en moet deur besuinigings in 2013 onttrek.
Remove ads
Deelnemers
Halfeindronde 1
Halfeindronde 2
Eindrondte
Terugkerende sangers
Remove ads
Trivia
Bedrog
Azerbeidjan-Azerbeidjan zou ervan beschuldigd worden zijn stemmen te hebben gekocht van andere landen.
Montenegro-Er onstond een discussie rond de stemming van Montenegro doordat ze in de eerste halfeind 12 punten zouden gegeven hebben aan Oekraïne maar in de finale ze geen enkele punt aan hun gaven.
Opvallend
Finland-Op die einde van die finse act sou die sangeres met 1 van die dansers soen omdat hulle wil protesteer teen dat die regering geen gay huwelike in Finland wil wettig. Deur die lesbiese soen is die finse act nie uitgesaai in Turkye maar vervang deur advertensies.
Sanger
Serwië-Nevena Božović, een van die 3 lede van Moje 3 gedoen mee aan die Junior Eurovision-sangfees 2007 waar hulle 3 geëindig met 120 punte.
Barbara Dex Award
De Barbara Dex Award is 'n toekenning vir die slegs geklede sanger of groep en is in 2013 gewen deur Moje 3 uit Serwië.
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads