Albany, New York

From Wikipedia, the free encyclopedia

Albany, New York
Remove ads

Albany is die hoofstad van die Amerikaanse deelstaat New York. Die bevolking was 'n geskatte 99 224 in 2020. Die stad is aan die Hudsonrivier geleë, 232 km noord van New York Stad. Dit is die tweede oudste nedersetting in die oorspronklike 13 kolonies wat onafgebroke bewoon word. Die Nederlanders het hulle aanvanklik in 1624 hier kom vestig. Dit het die staatshoofstad geword in 1797. Die stad het twee universiteite wat in onderskeidelik 1844 en 1848 gestig is. 'n Jaarlikse tulpefees word hier gehou.

Vir die streek in die Oos-Kaap, sien Albanie.

Albany, New York
Thumb

Kaart Wapen
Thumb
Thumb
Vlag
Thumb
 Land Verenigde State
 Deelstaat New York
 Koördinate 42°39′35″N 73°46′53″W
 Geïnkorporeer op 1614
 Oppervlakte:  
 - Totaal 56.6 vk km
 Hoogte bo seevlak 60 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2020)  99 224
 - Bevolkingsdigtheid  4 636/vk km
 - Metropolitaanse gebied 1 170 483
 Tydsone UTC-5 | Somertyd: UTC -4
 Burgemeester Gerald D. Jennings(D)
 Amptelike Webwerf City of Albany

Pieter Cuyler, landdros van die distrik Uitenhage, het die Zuurveld in die Oos-Kaap in 1812 "Albany" hernoem ter ere van sy vader wat burgemeester van dié stad was. Die benaming van die NG gemeente Albanie, vroeër gesetel op Riebeek-Oos, maar nou in Grahamstad, is 'n verafrikaansing van dié naam.

Meer inligting Hoofstede van die Verenigde State ...
Remove ads
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads