Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit

From Wikipedia, the free encyclopedia

Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit
Remove ads

Die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit (voorheen bekend as die Boland-distriksmunisipaliteit)
is 'n distriksmunisipaliteit in die sentrale Wes-Kaap, wat die dorpe Wellington, Robertson, Ceres, Montagu, De Doorns, Worcester, Wolseley, Tulbagh, Bonnievale, Touwsrivier, Ashton, Franschhoek, Rawsonville, Stellenbosch, die Paarl en McGregor omvat.

Suid-Afrika Kaapse Wynland
Thumb
Provinsie Wes-Kaap
Tipe Distriksmunisipaliteit
Munisipale kode DC2
Plaaslike munisipaliteite Langeberg, Breedevallei, Drakenstein, Stellenbosch, Witzenberg
Hoofstad Worcester
Burgemeester Helena von Schlicht (DA)
Grootste tale Afrikaans, Xhosa, Engels
Oppervlakte 21 473 km²
Bevolking 787 490 (2011)
Thumb
Thumb
Die pad van Kaapstad na Stellenbosch

Die setel van die munisipaliteit is in Worcester. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Afrikaanssprekend. Die munisipaliteit se kode is DC2.

Remove ads

Geografie

Bure

Die munisipaliteit word begrens deur:

Plaaslike munisipaliteite

Die munisipaliteit bestaan uit die volgende plaaslike munisipaliteite:

Meer inligting Plaaslike munisipalitteit, Bevolking ...
Remove ads

Demografie

Die volgende statistiek is van die sensus in 2011.

Meer inligting Taal, Bevolking ...

Geslag

Meer inligting Geslag, Bevolking ...

Etniese groepering

Meer inligting Etniese groepering, Bevolking ...
Remove ads

Politiek

Verkiesingsuitslae

Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2009.

  • Bevolking 18 en ouer: 337 629
  • Totale stemme: 244 409
  • Stempersentasie: 72.39% van die persentasie van die stemgeregtigdes
Meer inligting Party, Stemme ...

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads