From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Olimpiese Winterspele 1928 (Duits: Olympische Winterspiele 1928, Frans: Les IIes Jeux olympiques d'hiver, Italiaans: II Giochi olimpici invernali, Romansch: Gieus olimpics d'enviern 1928), amptelik bekend as die IIde Olimpiese Winterspele, is tussen 11 en 19 Februarie 1928 in St. Moritz, Switserland, aangebied.[3] Dit was die eerste Winterspele wat nie in dieselfde land as die Somerspele gehou was nie. Die Olimpiese Somerspele 1928 is in Amsterdam, Nederland, aangebied.
IIe Olimpiese Winterspele | ||||||||||||||||||||||||
|
4 Olimpiese sporte is tydens die Spele beoefen.
Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:
Hier is die top twaalf lande wat medaljes by die Spele verower het:
Plek | Land | Deelnemers | Goud | Silwer | Brons | Totaal |
---|---|---|---|---|---|---|
1 | Noorweë (NOR) | 25 | 6 | 4 | 5 | 15 |
2 | Verenigde State (USA) | 24 | 2 | 2 | 2 | 6 |
3 | Swede (SWE) | 24 | 2 | 2 | 1 | 5 |
4 | Finland (FIN) | 18 | 2 | 1 | 1 | 4 |
5 | Kanada (CAN) | 23 | 1 | 0 | 0 | 1 |
Frankryk (FRA) | 38 | 1 | 0 | 0 | 1 | |
7 | Oostenryk (AUT) | 39 | 0 | 3 | 1 | 4 |
8 | België (BEL) | 25 | 0 | 0 | 1 | 1 |
Tsjeggo-Slowakye (TCH) | 29 | 0 | 0 | 1 | 1 | |
Duitsland (GER) | 44 | 0 | 0 | 1 | 1 | |
Verenigde Koninkryk (GBR) | 32 | 0 | 0 | 1 | 1 | |
Switserland (SUI) | 41 | 0 | 0 | 1 | 1 | |
Totaal (12 NOKs) | 362 | 14 | 12 | 15 | 41 |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.