Olimpiese Somerspele 2004
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Olimpiese Somerspele 2004 (Grieks: Θερινοί Ολυμπιακοί Αγώνες 2004, Therinoí Olympiakoí Agó̱nes 2004 [θeriˈni olibi.aci aɣoˈnes ðio çiʎaˈðes tetraˈkosi.a]), amptelik bekend as die Spele van die XXVIIIste Olimpiade, is tussen 13 en 29 Augustus 2004 in Athene, Griekeland, aangebied.

Spele van die XXVIIIe Olimpiade | ||||||||||||||||||||||||
![]()
|
Dit was naas die Olimpiese Somerspele van 1896 die tweede wat in die Griekse hoofstad Athene gehou is asook die eerste Spele waar meer as 200 nasies deelgeneem het. In Athene is ook die nie-amptelike Olimpiese Somerspele van 1906 beslis. Naas Athene was Kaapstad, Buenos Aires, Rome en Stockholm kandidate vir die organisasie van die 2004-Somerspele gewees.
Die opening- en sluitingseremonies het in die Olimpiese Stadion van Athene plaasgevind. Soos gebruiklik het die lande in alfabetiese volgorde die stadion ingestap met St. Lucia die eerste en die gasheer Griekeland die laaste, maar aangesien die plaaslike taal Grieks is, is dié taal se alfabet gebruik om die volgorde te bepaal. Mbulaeni Mulaudzi, hardloper en gouemedaljewenner tydens die Statebondspele 2002 in Manchester, het die Suid-Afrikaanse vlag ingedra.[7]
Die Paralimpiese Somerspele 2004 is tussen 17 en 28 September in Athene gehou.
Remove ads
Toewysing


Athene is op 5 September 1997 in Lausanne deur die Internasionale Olimpiese Komitee gekies as die gasheer vir die Olimpiese Somerspele in 2004. Ander kandidate was: Rome, Kaapstad, Stockholm en Buenos Aires.
Die stemming het as volg verloop:
Remove ads
Sporte
28 Olimpiese sportsoorte in 301 dissiplines is tydens die Spele beoefen. Tydens die Spele is 301 goue medaljes oorhandig.
Atletiek (46)
Basketbal (2)
Bofbal (1)
Boks (11)
Boogskiet (4)
Driekamp (2)
Fietsry
- Baan (12)
- Bergfietsry (2)
- Pad (4)
Gewigoptel (15)
Gimnastiek
- Artistiek (14)
- Ritmies (2)
- Trampolien (2)
Handbal (2)
Judo (14)
Kanovaart
- Slalom (12)
- Snel (4)
Moderne vyfkamp (2)
Pluimbal (5)
Roei (14)
Ruitersport
- Dressuur (2)
- Driefasekompetisie (2)
- Spring (2)
Sagtebal (1)
Seilvaart (11)
Skermsport (10)
Skyfskiet (17)
Sokker (2)
Stoei
- Grieks-Romeins (7)
- Vrystyl (11)
Taekwondo (8)
Tafeltennis (4)
Tennis (4)
Veldhokkie (2)
Vlugbal
- Vlugbal (2)
- Strandvlugbal (2)
- Watersport
Gesinchroniseerde swem (2)
Sierduik (8)
Swem (32)
Waterpolo (2)
Remove ads
Stadions
35 sportplekke is tydens die Olimpiese Somerspele 2004 gebruik:
Olimpiese Sportkompleks Athene






Helliniko Olimpiese Kompleks
Faliro Kuslyn Olimpiese Kompleks
Goudi Olimpiese Kompleks
Markopoulo Olimpiese Kompleks
Sokkerstadions
Ander sportplekke
Remove ads
Kalender
Die volgende tabel dui die Spele se daaglikse program aan. 'n Blou blokkie beteken dat wedstryde plaasgevind het, maar dat geen medaljes op die spel was nie. 'n Geel blokkie dui aan dat medaljes toegeken is, die getal dui op die getal medaljeparades wat die dag gehou is.
OS | Openingseremonie | ● | Wedstryde | 1 | Wedstryde met medaljes | SS | Sluitingseremonie |
Remove ads
Deelnemende nasies
Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:
Afghanistan (5)
Albanië (7)
Algerië (63)
Amerikaanse Maagde-eilande (6)
Amerikaans-Samoa (5)
Andorra (8)
Angola (31)
Antigua en Barbuda (9)
Argentinië (156)
Armenië (19)
Aruba (4)
Australië (482)
Azerbeidjan (36)
Bahamas (41)
Bahrein (6)
Bangladesj (4)
Barbados (10)
België (62)
Belize (2)
Benin (4)
Bermuda (10)
Bhoetan (2)
Bolivië (7)
Bosnië en Herzegowina (9)
Botswana (11)
Brasilië (247)
Britse Maagde-eilande (1)
Broenei (1)
Bulgarye (165)
Burkina Faso (5)
Burundi (7)
Chili (56)
Colombia (51)
Comore-eilande (3)
Cookeilande (3)
Costa Rica (20)
Denemarke (92)
Dominica (2)
Dominikaanse Republiek (33)
Duitsland (479)
Ecuador (17)
Egipte (96)
Ekwatoriaal-Guinee (2)
El Salvador (8)
Eritrea (4)
Estland (44)
Ethiopië (28)
Fidji (10)
Filippyne (16)
Finland (62)
Frankryk (317)
Gaboen (6)
Gambië (2)
Georgië (32)
Ghana (29)
Grenada (5)
Griekeland (441)
Guam (4)
Guatemala (18)
Guinee (3)
Guinee-Bissau (3)
Guyana (4)
Haïti (8)
Honduras (5)
Hongarye (219)
Hongkong (32)
Ierland (52)
Indië (73)
Indonesië (38)
Irak (25)
Iran (37)
Israel (36)
Italië (364)
Ivoorkus (5)
Jamaika (47)
Japan (312)
Jemen (3)
Jordanië (8)
Kaaimanseilande (5)
Kaap Verde (3)
Kambodja (4)
Kameroen (17)
Kanada (262)
Kasakstan (114)
Katar (22)
Kenia (46)
Kirgisië (11)
Kiribati (3)
Koeweit (29)
Demokratiese Republiek die Kongo (4)
Kongo (5)
Kroasië (83)
Kuba (151)
Laos (5)
Lesotho (3)
Letland (35)
Libanon (8)
Liberië (2)
Libië (8)
Liechtenstein (1)
Litaue (59)
Luxemburg (10)
Madagaskar (8)
Malawi (4)
Maledive (4)
Maleisië (26)
Mali (23)
Malta (7)
Marokko (55)
Masedonië (22)
Mauritanië (2)
Mauritius (9)
Meksiko (109)
Mianmar (2)
Gefedereerde State van Mikronesië (5)
Moldowa (33)
Monaco (3)
Mongolië (20)
Mosambiek (4)
Namibië (8)
Nauru (3)
Nederland (219)
Nederlands-Antille (3)
Nepal (6)
Nicaragua (5)
Nieu-Seeland (148)
Niger (4)
Nigerië (70)
Noord-Korea (36)
Noorweë (52)
Oekraïne (239)
Oesbekistan (70)
Oman (2)
Oostenryk (101)
Oos-Timor (2)
Pakistan (26)
Palau (4)
Palestynse Owerheid (3)
Panama (4)
Papoea-Nieu-Guinee (4)
Paraguay (22)
Peru (9)
Pole (208)
Portugal (91)
Puerto Rico (43)
Roemenië (108)
Rusland (456)
Rwanda (5)
Salomonseilande (2)
Samoa (3)
San Marino (5)
Saoedi-Arabië (16)
São Tomé en Príncipe (2)
Senegal (16)
Sentraal-Afrikaanse Republiek (4)
Serwië en Montenegro (87)
Seychelle (9)
Sierra Leone (2)
Singapoer (16)
Siprus (20)
Sirië (6)
Republiek China (87)
Slowakye (64)
Slowenië (79)
Soedan (4)
Somalië (2)
Spanje (316)
Sri Lanka (8)
St. Kitts en Nevis (2)
St. Lucia (2)
St. Vincent en die Grenadine (3)
Suid-Afrika (106)
Suid-Korea (264)
Suriname (4)
Swaziland (3)
Swede (115)
Switserland (98)
Tadjikistan (9)
Tanzanië (8)
Thailand (42)
Togo (3)
Tonga (5)
Trinidad en Tobago (19)
Tsjad (2)
Tsjeggië (142)
Tunisië (54)
Turkmenistan (9)
Turkye (53)
Uganda (11)
Uruguay (15)
Vanuatu (2)
Venezuela (48)
Verenigde Arabiese Emirate (4)
Verenigde Koninkryk (259)
Verenigde State (536)
Viëtnam (11)
Volksrepubliek China (407)
Belarus (151)
Ysland (26)
Zambië (6)
Zimbabwe (13)
Suid-Afrikaanse deelname
- Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: Suid-Afrika op die Olimpiese Spele.
Swem

- Ryk Neethling, Roland Schoeman, Lyndon Ferns en Darian Townsend verower 'n goue medalje in die 4x100 meter vryslagaflos. Roland Schoeman wen die silwer medaje in die 100 m vyslag en die brons medalje in die 50 m vryslag.
Atletiek
- Hestrie Cloete wen 'n silwermedalje met hoogspring.
- Mbulaeni Mulaudzi wen die silwermedalje in die 800 m wedloop.
Roei
Die Suid-Afrikaanse span wen die brons medalje in die Stuurlose paar wedren.
Remove ads
Getal medaljes

Neem vir die eerste keer deel
Het reeds vantevore deelgeneem
Hier is die top tien lande wat medaljes by die Spele verower het:
Remove ads
Sien ook
- Olimpiese Somerspele 1896 in Athene
- Olimpiese Somerspele 1906 in Athene
Verwysings
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads