From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Olimpiese Winterspele 1972 (Japannees: 第十一回オリンピック冬季競技大会, Dai Jūichi-kai Orinpikku Tōkikyōgi Taikai), amptelik bekend as die XIde Olimpiese Winterspele, is tussen 3 en 13 Februarie 1972 in Sapporo, Japan, aangebied. Die ander kandidaatstede was Banff (Kanada), Lahti (Finland) en Salt Lake City (Verenigde State). Dit is die eerste keer dat die Olimpiese Winterspele nie in Europa of die Verenigde State gehou is nie. Die Olimpiese Somerspele 1972 is in München, Wes-Duitsland, aangebied.
XIe Olimpiese Winterspele | ||||||||||||||||||||||||
|
Sapporo is op 25 April 1966 in Rome deur die Internasionale Olimpiese Komitee gekies as die gasheer vir die Olimpiese Winterspele in 1972. Ander kandidate was: Banff, Lahti en Salt Lake City.
Die stemming het as volg verloop:
Stemming vir gasheer van die Olimpiese Winterspele 1972[3] | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|
Stad | Land | Rondte 1 | ||||
Sapporo | Japan | 32 | ||||
Banff | Kanada | 16 | ||||
Lahti | Finland | 7 | ||||
Salt Lake City | Verenigde State | 7 |
6 Olimpiese sporte in 10 dissiplines is tydens die Spele beoefen.
Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:
Hier is die top 17 lande wat medaljes by die Spele verower het:
Plek | Land | Deelnemers | Goud | Silwer | Brons | Totaal |
---|---|---|---|---|---|---|
1 | Sowjetunie (URS) | 78 | 8 | 5 | 3 | 16 |
2 | Oos-Duitsland (GDR) | 42 | 4 | 3 | 7 | 14 |
3 | Switserland (SUI) | 52 | 4 | 3 | 3 | 10 |
4 | Nederland (NED) | 11 | 4 | 3 | 2 | 9 |
5 | Verenigde State (USA) | 103 | 3 | 2 | 3 | 8 |
6 | Wes-Duitsland (FRG) | 78 | 3 | 1 | 1 | 5 |
7 | Noorweë (NOR) | 67 | 2 | 5 | 5 | 12 |
8 | Italië (ITA) | 44 | 2 | 2 | 1 | 5 |
9 | Oostenryk (AUT) | 40 | 1 | 2 | 2 | 5 |
10 | Swede (SWE) | 58 | 1 | 1 | 2 | 4 |
11 | Japan (JPN) | 85 | 1 | 1 | 1 | 3 |
12 | Tsjeggo-Slowakye (TCH) | 41 | 1 | 0 | 2 | 3 |
13 | Pole (POL) | 47 | 1 | 0 | 0 | 1 |
Spanje (ESP) | 3 | 1 | 0 | 0 | 1 | |
15 | Finland (FIN) | 2 | 0 | 4 | 1 | 5 |
16 | Frankryk (FRA) | 40 | 0 | 1 | 2 | 3 |
17 | Kanada (CAN) | 47 | 0 | 1 | 0 | 1 |
Totaal (17 NOKs) | 838 | 36 | 34 | 35 | 105 |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.