Kaap Vidal-vuurtoring

vuurtoring in Suid-Afrika From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Die Kaap Vidal-vuurtoring is in 1985 opgerig ongeveer 35 km noordnoordoos van St. Lucia. Die vuurtoring is onbeman, aktief en geel – wat 'n goeie kontras skep met die groen bos daaragter.

Bron

28°08′51.98″S 32°33′10.77″E

Remove ads
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads