Lys van Afrika-lande

Wikimedia lysartikel From Wikipedia, the free encyclopedia

Lys van Afrika-lande
Remove ads

Die Lys van Afrika-lande is 'n lys van soewereine state en afhanklike gebiede in Afrika, met inligting oor hul onderskeie hoofstede, tale, geldeenheid, bevolking, oppervlakte en BBP per capita.

Thumb
Kaart van Afrika

Malta en dele van Italië, Spanje, Portugal en Frankryk is geleë op die plaat wat deel vorm van die Afrikakontinent, maar word beskou as deel van Europa. Die eiland Sokotra is ook op die Afrika-plaat, maar is deel van die Asiatiese land Jemen. Egipte word beskou as 'n Afrikaland, al is 'n gedeelte van die land in Asië.

Remove ads

Soewereine lande

Erkende lande

Die volgende lande is lede van die Verenigde Nasies,[1] en 'n lid van die Afrika-unie.[2][3] behalwe Marokko.

Meer inligting Naam (amptelike naam), Vlag ...

Gedeeltelik erkende en onerkende state

Die volgende is state wat hulself in Afrika as soewereine state gestig het nie, maar bly beperk in die amptelike erkenning. Die Sahara republiek is 'n lid van die Afrika-unie.

Meer inligting Naam (amptelike naam), Vlag ...
Remove ads

Nie-soewereine gebiede

Afhanklike gebiede

Hierdie lys bevat gebiede wat polities geadministreer word as eksterne afhanklikhede.

Meer inligting Naam (amptelike naam), Vlag ...

Ander gebiede

Hierdie lys bevat gebiede wat geadministreer word as geïnkorporeer gedeeltes van 'n hoofsaaklik nie-Afrika staat.

Meer inligting Naam (amptelike naam), Vlag ...
Remove ads

Sien ook

Notas

  1. Dit is ook bekend as Kongo-Kinshasa en voorheen as Zaire.
  2. Sommige grondgebiede kan aangevoer word as deel van Asië of Afrika.
  3. Dit is ook bekend as Kongo-Brazzaville.
  4. Beslaan deel van die grondgebied van die Wes-Sahara, met Marokko betwis..
  5. Tans onder Marokkaanse administrasie. Bir Lehlou is die tydelike hoofstad en Tindouf Kampe is diede factoeen
  6. Oorsese gebied van Frankryk. Slegs die Îles Éparses word beskou as deel van die Afrika-kontinent.Die oorblywende vier distrikte lê buite die kontinentale bank in die Indiese Oseaan of Antarktika.
  7. Die hoofstasie op die Îles Éparses is op Tromelin.Die hoofkwartier van die distrik hoof, is egter Saint-Pierre, in Reunion.
  8. Oorsese gebied van die Verenigde Koninkryk.
  9. Deel van Spanje.
  10. Deel van Portugal.
  11. Tans is 'n oorsese gebied van Frankryk. Is geskeduleer om te integreer met Frankryk, as 'n oorsese departement, in Februarie 2011.
  12. Oorsese departement van Frankryk.
Remove ads

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads