Howland-eiland
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Howland-eiland (Engels: Howland Island) is 'n klein afgeleë eiland van die Verenigde State van Amerika en 'n onbewoonde eiland in die noordelike Stille Oseaan, wat tot Polinesië behoort. Die eiland het 'n oppervlakte van 1,84 km2. Howland-eiland lê noordoos van Australië, ten suidweste van Hawaii en ten noorde van Nieu-Seeland. Die naaste eiland is die onbewoonde Baker-eiland in die suide.
![]() Ligging van die Howland-eiland in die Stille Oseaan | |
![]() Kaart van die Howland-eiland | |
Amptelike taal | Engels |
Hoofstad | Geen |
Grootste stad | Geen |
Oppervlakte - Totaal | 1,84 km2 |
Bevolking - Totaal - Bevolkingsdigtheid | 0 0/km2 |
Geldeenheid | Amerikaanse dollar ($) (VSD) |
Tydsone | UTC-12 |


Remove ads
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads