Kingman-rif

From Wikipedia, the free encyclopedia

Kingman-rif
Remove ads

Kingman-rif (Engels: Kingman Reef) is 'n klein afgeleë eiland van die Verenigde State van Amerika en 'n onbewoonde rif in die noordelike Stille Oseaan, wat tot Polinesië behoort. Die rif het 'n oppervlakte van 60 km². Die Kingman-rif lê noordoos van Australië en Nieu-Seeland, ten suidweste van Hawaii en ten noorde van die Cookeilande. Die naaste eiland is die onbewoonde Palmyra-atol in die suidooste.

Kingman-rif
Kingman Reef (Engels)
Thumb
Ligging van die Kingman-rif in die Stille Oseaan
Thumb
Kaart van die Kingman-rif
Amptelike taal Engels
Hoofstad Geen
Grootste stad Geen
Oppervlakte
 - Totaal
60 km2
Bevolking
 - Totaal
 - Bevolkingsdigtheid
0
0/km2
Geldeenheid US-Dollar ($) (VSD)
Tydsone UTC: UTC -11
Thumb
Satellietbeeld van die Kingman-rif
Thumb
Kaart van die sentrale Stille Oseaan
Remove ads
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads