Rhode Island

staat van die Verenigde State van Amerika From Wikipedia, the free encyclopedia

Rhode Island
Remove ads

Rhode Island (Engels: State of Rhode Island) is 'n deelstaat in die Nieu-Engeland-streek van die Verenigde State van Amerika. Dit is die kleinste van die vyftig Amerikaanse deelstate met 'n oppervlakte van 3,144 vierkante kilometers – maar ook dié met die langste amptelike naam. Die hoofstad en grootste stad is Providence. Rhode Island het 'n bevolking van omtrent een miljoen en was die 13de deelstaat wat tot die Unie toegelaat is. Die naam Rhode Island verwys na Aquidneck Island, wat ook Rhode Island genoem is. Providence Plantations verwys na die vasteland. Die Italiaanse seevaarder Giovanni da Verrazzano was die eerste Europeër om die gebied te besoek. Rhode Island word in die noorde en ooste deur Massachusetts en in die weste deur Connecticut begrens. Die Atlantiese Oseaan lê in die suide.

Thumb
Kaart van Rhode Island
Thumb
Block Island-voorgebergte, Rhode Island
Thumb
Providence
Kitsfeite

Rhode Island se byname is The Ocean State en Little Rhody.

Remove ads

Eksterne skakels

Regeringswebtuistes

Toerisme

Geskiedenis

Remove ads
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads